× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago - 15 years 8 months ago #150316 by sexy~hexy
More almal

En hoe was julle naweek?

Ons s'n het heel oraait begin, maar het Saterdag slegte nuus gekry. 'n Pel van ons se meisie, wat ons ook ken, het Saterdag verdrink :( Weet nie of julle op die nuus gesien het van die skielike vloed in Postmasburg nie? Ons weet nog nie wat gebeur het nie, blykbaar toe dit skielik so begin reen, het sy haar ma se voertuig gaan intrek, en iewers het daar 'n damwal gebreek en 'n vloed water afgebring, en sy is in die voertuig meegesleur. Hulle het die voertuig gekry, maar dit was leeg, en haar later in 'n boom gekry :( Sy het verlede jaar matriek geskryf. Dit voel nou nog so onwerklik...sy was so jonk, het so baie planne gehad. Dit het my bang gemaak....want ja, almal se altyd die lewe is so kort en mens moet elke dag lewe asof dit jou laaste is...maar ek weet ek doen nie. En ek weet ek is nie reg om dood te gaan nie....Jammer ek post so 'n depressing post.

Op CD12 vandag...sover geBD cd 8 en 10. Het van cd 7 - 10 erg pyne gehad, maar nou is dit so dowwe pyn. DH het agtergekom die ( . ) ( . ) is groter :blush: So neem maar aan dit is die soy pille wat dit veroorsaak het :D

Julle moet 'n lekker daggie he. Ek gaan van nou af besig wees by die werk, maar ek sal altyd loer wat aangaan en saam gesels as ek kan!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #150108 by Strik*kie
Hehe Ankies ek dog juis vanoggend begin my chart alweer soos die see lyk, op,af,op,af. :lol: Ek hoop ek word vroeg genoeg wakker vir temp :blush:

Lekker naweek!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #150106 by Goggatjies
Strik ek kan nie wag om jou temps te sien Maandag nie

Slakkie, vat dit rustig!!

Julle moet almal 'n lekker naweek hê, ek gaan nou groet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #150054 by sexy~hexy
Tatta almal...lekker naweek hou :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149979 by Slakkie
Ag fanks Strikkels en ek hou duime en alles vir jou ook!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149973 by Strik*kie
Hi Julle

Slakkie, ek hou duime vas en sommer alles!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149971 by Slakkie
Goeiemiddag dames!!

Julle moet almal 'n heerlike naweek hê!

Anje ek beoog om op 5 Februarie te toets want dan sal ek "laat" wees (ek het al klaar begin poas om te sien wanneer die ovidrel weg is dan gaan ek probeer om volgende week vrydag skelm te toets want dan is dit 9dpiui - shhhhhh)

Anyways wie het ook so bloated gevoel na IUI freak ek lyk klaar 6 maande preggy!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account