× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #149941 by marie r
Anje, dit is darem net die matras wat ons moet kry. Het besluit die een wat Eduan gebruik het is nie meer reg nie. En dan moet ek net die beddegoed oortrek. Die camping cot staan al reg in ons kamer vir hom. Want hy gaan in die aand by ons slaap en in die dag in sy kamer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149932 by Paisley
hey dames! Ek loer net gou weer in om te sê hello!!!!!!!

Oor die urine wat ruik - Hexy, ek het dit nooit tydens my swangerskap agter gekom nie. so sorry ek kan nie help nie....

Oe anje voorgeboorteklasse... awesome. Ek het dit ook nogal geniet. Dit help nogal baie - soos jy se veral vir die mans!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149924 by sexy~hexy
Hi Anje

My afspraak was vir vandag 10h30, maar het dit geskuif na volgende Vrydag 15h00.

Weird vragie...julle preggy fairies weet mos hoe ruik jou urine wanneer jy swanger is (TMI sorry)...dis asof my urine so ruik...ander kere is dit reukloos :D Maar nou ruik dit soos wanneer ek swanger was....Dalk seker die soy pille wat oortyd werk? Who knows...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149905 by Lia
Hi dames

Ek voel so skuldig, het nogsteeds nie opgevang nie en die naweek is ook weer vol, so nie seker of ek dit ooit gaan doen nie.

Wow Marie, dis darem baie op die nippertjie wat jy goedjies nog vir kamer kry, nou gaan ek maar ontspan oor Lianey se kamer, want daar is nog baie om te doen. Ek besef nou eers hoe naby aan die einde jy is.

Jammer, Cornel, kan nie help nie.

Ankia, geniet die Genesis besoek.

Hexy, vir een of ander rede het ek gedink jou sonar afspr is die week, maar sterkte daarmee.

Slakker, hoe voel jy ? Hopenlik 'n bietjie meer ontspanne en positief.

Iemand al iets van Dassie gehoor ?

AFM: Was gisteraand vir eerste keer by voorgeboorteklas en het meeste geweet, maar tog nuwe goed geleer. Ek dink dit baat my man meer as vir my, maar ek geniet dit nogsteeds en daar is lekker baie mense in die klassie ook.

Lekker daggie vir julle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149830 by Cornel
Goeie more almal!

Hier skyn die sonnetjie darem weer so bietjie.......vir nou!!!!!!

Gaan heel goed hier. Het lekker gegym vanoggend,was sommer sopnat gesweet!

Wie van julle ken die Biochemic TISSUE SALTS?
Ek het vir my die Biochemin tissue salt 1 (Calc Fluor) en die Biochemin tissue salt 2 (Calc phos) gekoop.......het eers vanoggend daarmee begin........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149823 by sexy~hexy
Hi Marie...ja my afspraak is volgende Vrydag 15h00. Gaan sommer oorslaap en bietjie shopping doen in Kimberley :)

Hier is die weer ook lekker koel vandag, maar kry net so warm in die aande en ons het twee waaiers in ons kamer, maar help nie veel as dit so warm/bedompig is nie.

Gaan self die naweek rustig wees, as die weer dit toelaat 'n vleisie braai vanaand...en Sondag begin DH weer te werk.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149820 by Goggatjies
Goeie More

Het 'n lekker aand gehad, het warm gekry, maar vandag is sit darem bietjie beter.
Vol darem bietjie beter vandag, maar ek kom agter dat as ek honger is, dan voel my maag snaaks, so ek moet net nie honger word nie.

William was weer moeilik vanoggend, maar nie te erg nie

marie ons vat die naweek net rustig, gaan gou-gou more oggend na Genesis toe en dan wil William by sy maatjie gaan kuier.
Sondag doen is so min as moontlik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account