× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #149796 by marie r
Môre Hexy en al die ander wat nog moet opkom.

Sjoe, wat 'n verligting is die koeler weer vanoggend nie vir my nie. Het gister aand so gesukkel om te slaap. Het sommer 2 waaiers op my laat waai om net koeler te kry en te kan slaap. Hoop dit bly heeldag so bewolk hier by ons.

Hexy, BD net vir die fun en kyk wat gebeur..... Jy gaan mos volgende week vir jou afspraak?

Wat beplan julle almal om te doen die naweek?
Ons moet 'n kot matras nog gaan koop en dan gaan ek finaal Marinus se kamer regkry. Kan nie wag om die eind produk te sien nie.

Lekker dag vir almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149785 by sexy~hexy
More almal :)

*gaaaaaap* Genade ek kan nie ophou gaap nie!! Het nie te laat gaan slaap nie, dink die bewolkte weer wat my so slaperig laat voel.

Hoe gaan dit met almal?

Darem Vrydag vandag. Kan julle glo dis al 21 Janaurie? 'n Maand terug was dit ou Kersdag....

Nie veel nuus aan my kant nie....ek is rustig die maand as dit kom by BD...ek wil eers sien wat wys die sonar volgende week...nie weer hard werk met SMEP en dan al die tyd is daar 'n blokkasie of iets anders nie....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149714 by Strik*kie
:lol: :lol: Vandag is ek net kwaai met my mense, het soveel strooi aangejaag, dis nie waar nie. Het amper 250km gery om werk te doen pure verniet want hulle los die job se goed net hier. :( grrrrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149709 by Kriek
Nou hou op kwaai wees met jouself ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149708 by Strik*kie
Hahahahaha, ja jong! Wens maar net om elke dag vroeg te loop, my baas is mos kwaai! :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149704 by Kriek
Ag shame Strik, jy tot laaste hier :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149701 by Strik*kie
Aha, nee jong soms is hier nog 'n paar en ander dae niemand. lol
Cornel le seker lekker in haar bed, van die ander loop 4h00 en Tienka is besig by die werk. Jooste kom gewoonlik die tyd op as sy chat die dag. En ek is maar net hier tot 5h00 :( :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account