× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #149621 by Goggatjies
Laliek, ek sal met hubby vanaand praat, kan jy my jou sel pm, dan kan ons reel dan gaan ons dieselfde tyd, dan kan ek jou ontmoet. Dit is nou as jy wil gaan na die ope dag

Driekster, ek kan nie wag om vir Maryka op 05 Feb te sien nie, net bietjie meer as 2 weke - whoop whoop
Miskien weet William iets is anders
Ek is bly dit gaan goed met jou, jammer oor die warm

Ek voel darem nou beter, my maag net net-nou gedraai, maar ek was nie naar nie, so toe drink 'n stoney gemmer bier en eet lekker middag ete, nou voel ek ook sommer beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149620 by Strik*kie
Sjoe, ek sien dis baie baie stil vandag........

Tienka, shame man sterkte met die wekery!!

Thx Drieks en dankie vi rjou b/skappie op fb. ;) Bly dit gaan goed met jou en E, jy is veronderstel om koeelrond te wees :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149617 by Driekie
En Tienks - sjoe - hehehehehe jy hol omtrent rond!!!Sal jou bietjie sms vanaand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149615 by Driekie
Hi hi almal!!Sjoe voel of ek jaaaaaare laas op was!!

Lalies - gan vir jou scans by Maryke by Genesis - sy is fantasties en kry selfs die moeilikste baba om te wys of hulle pienk of blou is!
Slaks - ek wil jou solank ons nuutste fairy doop - le jy net plat of jou rug en bid dat die engeltjies se ore gons!!!
Ankies - bly dit gan beter met klein William - ek dink hy voel dalk aan iets is anders met mamma - hulle verstaan beter as wat jy dink!
Cornel - hehehe - een ou broodjie nou en dan gan niks doen nie - dis daai een ELKE dag wat dit doen
Ans - veiliger vir die nie travel nie - my dok het my verbied om verder as die volgende dorp te travel - so ek is nou n sitting duck tot Eoin kom
Strik - ek hou SPECIAL vir jou duime hoor!!
Hexy - jou stukkie van ouerskap is vreeeslik cute!!Don't stress - een van die dae sal hy plek kry - sit hom op die lys!!
Jooste wanner is jou nuwe afspraak
Pais - gesien jy dink nie Rikus lyk soos jy nie - HY DOEN - NES JY!!!!!!
Marie - ditto vir die sweet en ongemak - ek suffer net so!!!!
Anje - geniet die klasse!!!Ek glo jy sal dit geniet en baaaaaie leer!!!!
GB - hehehe lyk of die kids jou besig hou!?

Dit gan baaaaaaie goed hier - net vrek vrek warm!!!!!
Eks permanent natgesweet!!!!
My maag trek nou heeldag so saam en ontspan weer - nogals weird want ek het dit nie met Markus gehad nie - en eks koelrond!!

En was dit nou vir jou besig die week - wowsa - skaars asem geskep!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149600 by Tienka
Hallo julle, het gou kom loer wat julle maak.

Slakkie, dit vat net 1 ou spermpie om sy pad te vind, ek hou styf duime vas vir julle!!!!

Ek is al so gatvol vir travel bookings, dit loop al by my ore uit maar nou ja......

My kop is ook lekker dik, dink ek het sinus, as ek more oggend nie beter voel nie gaan ek dr toe en bed toe!!

Sien julle weer later!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149574 by Lia
Hi almal, skies kan nie opvang nie.

Slakster, PPT jong !!! Ek weet dinge werk nie altyd uit soos ons beplan nie, maar ek bid hierdie ene vat en bly !!! Baie sterkte en kyk mooi na jouself, dit sluit in ontspan en wees rustig, stres help tog nie vir jou of vir baba nie. Dit vat net een !!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149558 by Cornel
Hi ek is terug!

Halo aan almal wat intussen ingelog het!!!!!!!!!!

Jinne,maar dis koud hier vandag!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account