× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #149699 by Kriek
My baas nie vandag hier nie Strikkie, so ek kon darem my werk op datum kry, en bietjie chat, maar nou is hier niks om mee te chat nie :( :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149695 by Strik*kie
Hey Kriekels, hoesit??

Vandag was lyk my maar stillerig, ons was self aan die gang so nie baie tyd gehad om te post nie, maar ek sien daar ook nie veel gebeur nie. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149694 by Kriek
Hallloooo !!!

Lyk my ek log te laat in die middae aan, want dan is hier omtrent niemand meer nie. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149689 by Goggatjies
Sexy, jy moet maar jou BD huiswerk od datum bring.
Hoop die soy pille help

Ek gaan nou groet

Ons praat more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149678 by sexy~hexy
Sjoe, ek bly ook besig. Nie groot werk nie, net konstant goed om te doen.

Weer lekker bewolk hier, maar nogsteeds warm!

Aaah...ek wens ons het ook hiernaby sulke fasiliteite gehad soos plekke wat sommer vir die geslag 'n 3/4D sal doen. Drs in die omgewing wat dit doen weier net, hulle doen eers van 28weke af. So geniet al die gemak wat julle daar het bo in Gauteng ;)

Wonder of die soy pille begin werk. Ek het sulke dowwe pyne, voel amper soos O-pyne, maar tog ook of AF moet begin...so sal maar vanaand huiswerk moet begin inhaal....

As ons nie weer gesels nie, praat dan more weer...dis darem more Vrydag :silly:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149641 by Laliek
Drieks ek wil juis Saterdag gaan kyk by die ope dag en as ek van Genesis hou dan sal ek dit oorweeg om my volgende scans by haar te doen. Ek is nou gebook by Fourways Life vir my 12w scan en dan het ek by Heidi ek dink van 4d scans op 16 Feb 'n scan om geslag vas te stel ens. Miskien kan Maryke dalk sommer my 12w scan ook doen as sy nog plek het!!

Ankia ons gaan so 10uur daar wees, ek en my man gaan altwee deur want ons gaan direk daarna na die skoon familie toe. Ek sal nou my sel nommer vir jou pm ;-)

Die wat preggies was of al preggies is - ek is more nou 11w - het julle pensies ook groot gelyk al op daai stadium??? Ek het nog altyd 'n lekker vetrolletjie gehad maar aarde my rol is nou soos dubbel die grote en my maag hier van my ribbes aan bokant lyk of hy bietjie uitstaan!!?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149626 by Tienka
Dankie julle, ek mis julle baie!!

Ja toe Driekster, ek wag vir jou boodskap!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account