× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #149555 by Laliek
Hi julle almal!

Ek het bietjie van 'n blaaskans nou gekry, baie besig deesdae. Kom loer gou gou in!

Wil net gou se Slakster ek weet hoe dit voel as die IUI's nie altyd uitdraai soos mens verwag nie maar ek hou alles wat ek kan gekruis en glo daai regte outjie gaan sy pad vind!!!

Hoe gaan dit met res?

Ankia gaan jy open day toe Sat by Genesis?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149543 by klippie
Slakster! Ek hou alles gekruis vir jou - wanneer kan jy toets?

Hallo aan al die ander! Julle weet nou al teen die tyd my internet is min, so ek chat maar min! Kan nie wag vir die nuwe maand nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149542 by ella~bella
Hallo almal!!!

Slakkie, rustig wees girl, jy dink te veel! Daai sperm is oorgenoeg... het net EEN nodig, uhm, jy het 3 miljoen????

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149533 by Ansa_S
More almal,

Slakkie hou moed jong!

E was gou vanoggend skool toe om hul weer te help met saterdag se atletiekprogram, en le nou weer op my rug met laptop op die skoot!

Kan nie meer wag vir maandag nie, sien dan weer vir MJ, wonder hoe groot gaan die mannetjie dan wees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149513 by Cornel
Dames,ek gaan eers gou aflog,ons het nie krag nie,net op die generator,maar oi die krag vlikker so ek is te bang om die laptop in te prop!

Nou is die battery bietjie pap!

Gesels weer later!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149492 by Strik*kie
Halooo

Slakkie, girl ek hou alles vas dat daai spermpie die regte pad gaan kry, met die GPS dink ek nie hulle kan verdwaal nie ;) fxfxfxfxxfx

Hi almal verder!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149463 by Goggatjies
Goeie More

Hallo pais, bly om jou hier te sien. Ons sal enige iets doen vir ons kiddies, en borsmelk is so goed.

Hallo Anje, jy moet dit nou bietjie rustiger vat
Karin en Marie, hoop ook julle voel nog goed, as dit so aan die einde is dan is dit maar moeilik om te slaap

Hallo cornel, neet wat as jy gym sal jy daai snytjie vinng afwerk.

Hex, ek hoop jy kry gou plek by die kleuterskool vir Jaden
Slakkie, dit vat net een spermpie - so wanneer kan jy toets

Gaan goed, maag voel net bietjie snaaks, nie naar of iets nie, maar net funny.
Vanoggend was baie beter met William gewees, hy het eers darem 07:10 wakker geword, het so paar keer gevra waar is pappa, maar het darem nie so gehuil soos gister nie. Ek het vir hom rescue remedy gegee, so ek dink hy is oraait. Hy het nie te lank by die skool gehuil nie, ek was skaars uit by die deur toe huil hy nie meer nie.

Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account