× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #149387 by marie r
Hi girls

Ek was bietjie mia gewees, want daar was fout met my internet gewees. Dinsdag was hy gedurig aan en af gewees en gister toe wil hy my nie inlaat op Moomie nie. So ek weet nie wat het aangegaan nie, maar hopenlik kan ek weer vandag saam chat.

Ek het nog nie tyd gehad om alles op te vang nie, sal so deur die loop van die dag probeer opvang.

AFM: Ek kry so warm, half 7 in die oggend is ek alklaar nat gesweet. Dit voel alklaar vir my of ek in ons swembad kan gaan sit en nie daar uit klim vandag nie. Maar verder gaan dit goed, ek begin nou net rerig ongemaklik raak en sukkel vreeslik in die aand om te slaap. Marinus is darem besig om rustiger te raak, so ons sal maar sien wanneer hy besluit om sy opwagting te maak.

Dit is mos vandag Dassie se due date? WOnder of daar al enige nuus van haar kant af is.

Hoe gaan dit met die res van julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149386 by Cornel
Goeie more dames!

Pais.baie bly om te sien dit gaan so goed met julle! Jammer vir die blues wat so nou en dan deur kom..........

Hier gaan dit goed,het gistraand weer bietjie gehuil,dink dinge begin nou realiteit word........ONS MAAK DIE JAAR KLAAR IN DIE CONGO. Sal op die Bybelstudie groepie gaan skryf hoe ek voel........

Nou gaan ek eers gou bietjie die gym betrek,anders gaan ek teen Maart soos TANNIE OLIFANT lyk! Het sommer gestraand 3 toast buns geeet met tamatie,sout en baie peper op!!!! (ek skaam my morsdood)

Gesels nou nou weer!

Hexy,Jayden se tydjie vir die skool sal op die regte tyd kom,jy sal sien! Sterkte vriendin,kan net dink hoe moeilik dit vir jou moet wees om hom so hartseer te sien!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149380 by sexy~hexy
Hi Pais :) Bly om te hoor dit gaan so goed. Ja nee kyk, ek dink die mens kan nog sonder kos gaan, maar water en slaap? Beslis nie!! Sterkte en as jy weer kansie het kom post bietjie fotos van Rikus :)

More aan al die ander hoe gaan dit?

Morgan, ek sien julle het 'n plekkie gekry? En dat jou boetie in 'n ongeluk was??

Nie veel nuus aan my kant nie. Hart net seer, want Jayden wil so graag ook kleuterskool toe gaan en met die bussie skool toe ry, maar daar is nie plek vir hom nie :( Sal maar vandag bel en hoor of ek maar sy naam op die waglys kan plaas.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149304 by Paisley
hey dames! ek loer net gou in om te hoor hoe dit met almal gaan!!!

Ankies geluk met jou bfp - dit is awesome. Slakkie, ek hou alles gekruis vir jou!

Met mamma gaan dit goed - slaat net elke nou en dan (as die slaap bietjie min raak) bietjie die blues... Ek love maar my slapie. Maar ou rikussie is 'n modelbaba, en ons geniet hom vreeslik. Omdat hy prem was is sy magie maar baie sensitief, so ek is op 'n heavy streng dieet - geen suiwel of enige gasformende kosse. Maar die ou karnallie drink soo mooi. Hy is regtig 'n plesier vir ons!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149250 by sexy~hexy
Dit is beslis Cornel...en dankie dat jy dit begin het :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149238 by Cornel
Middag dames.

Ek wil net se van my kant af,dink ek die BYBELSTUDIE groepie is totdusver heel insperend en heel interssant...........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149200 by joo~ste
Hallo almal!!!
Ek het nou lekker gelag vir Hexy se stuk!!! Ja nee....dalk moet ek nog bietjie dink voor ek kiddies het!! ha ha

Gaan Slakkie vandag vir haar IUI?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account