× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #147418 by Strik*kie
Hey Ankies, ja ons try :blush: Hoe gaan dit? Het die nuus al ingesink by jou en dh? Wat se W?

Dit is nou ontrent stil hier.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147415 by Goggatjies
Hallo strik, dit is maar lekker stil hier
Is julle nog in volle gang met julle BD sessies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147408 by Strik*kie
Hi julle

Loer gou in om te sien wat is nuus. lol

Lalie, hoop die toets is reg, en daai kamer lyk baie nice, ek sou ook so iets oorweeg vir seuntjie.

Hallo almal verder!!
Het nou lekker buitjie reen gehad, so ons is weer skoongewas vir die naweek ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147406 by klippie
Hallo almal! Ek het so elke 3de bladsye opgevang, so ek het net sulke halwe idee van wat aangaan! Lalie, daai beddegoed is nice hoor!

Anje, ek sal daai naaldwerkklas saam met jou loop - wil ook baie graag weet hoe werk met knope aan en sit some in. Juffrou het my uitgejaag uit die huishoudkunde prakties elke jaar (kook en naaldwerk).Ek het ook nie 'n masjien nie, maar sal een koop as ek sien ek kom reg!

Julle moet 'n lekker naweek he! My internet is al weer vreeslik min hierdie maand agv die vakansiebeplanning, so ek sal net 1 of 2 keer 'n week kom post tot einde van die maand!

Toedels!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147392 by Goggatjies
Anje, jy gaan my ongelukkig nie sien nie, ek moet na 'n kinderpartytjie toe gaan

Lekker naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147380 by Lia
More dames

Askies, ek hol nou weer rond vandag, amper huis toe gaan tyd darem vir my.

Wil net gou se hallo aan almal en ankies en lalie ek sien julle more, Morgan gaan nie meer nie.

Mag julle almal 'n heerlike dag he, ek gaan 13h30 my hare sny / shape en kan nie meer wag nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147369 by Ansa_S
Hallo almal,

Manlief moes gisteraand 'n foto neem maar ek en hy het vergeet! Sal vanaand my bes doen om 'n boep let wel BOEPENS foto te neem!

Dink ook die materiaal is mooi, en dankie Marie ek sal voor die tyd bel om te hoor of hulle het.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account