HELLLLLOOOOOOO!!!!!!!!!!!
Dankie vir almal se mooi comments oor my boepie en well-wishes!!

Ek het toe sommer gister na gewone dokter toe gegaan soos n soet dogtertjie...dokter tel niks op in my bloeddruk of suiker of temp nie maar het wel so effe infeksie in die urine gekry en sy het behoorlik gedruk en gevoel en geluister en toets..
Sy se wel dat omdat Eoin nou so vinnig beginne groei en als squash stoot dit die suur in my maag op in my slukderm wat in spasma gan en al die pyne en dinge veroorsaak en stress maak dit erger so ek moet meer rus...so my voorskrif is vir Citrosoda vir 2dae en dan liters en liters Gaviscon en baie baie rus
Dh het darem toe take-aways gekoop sommer en vir Markus gebad en gebed en my laat rus - so ek voel darem beter vandag en dis naweek so hopelik sal dit nou beter gaan!
Vandag is eintlik nou fantasties - nie baie werk gekry vandag nie en ek het n HENGSE klomp ou goed uitgesort gekry waaroor ek amper al in die moeilikheid sou kom!!!
Ansa - ons soek n boepie-foto!Daai doeksak is flippen mooi en die materiaal te oulikies!!!
Hexy - oi oor die heks man - but the hairs is looking GREAT!!!!!
Cornel - bly jy's darem beter!
Tienks - jy besig???jy is sooo stil
Anje - sy is regtig pragtig!!!!!
Marie - ek dink jy moet sakkies pak sussa - daai klein meneertjie raak nou haastig lyk dit my
Strik - jy nog hard besig met die kamer-werkies he????Daai opk is net goeie nuus
Lalie - oooooh ek hoop jy kry jou seuntjie waarvoor jy wens - hulle is super-fun!!!!!
Anks - miskien skip die naar jou die keer!!!Holding thumbs!!!
Ella-pass die koeligheid aan SEBLIEF - dis vrek warm hierie kant van die grens!!!
Karin - lekker - hoop sy gee julle n baie mooi show vandag!!!!
Skuus almal verder wat ek nou gemis het - hoop dit gan darem goed!!!