× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #147368 by Goggatjies
Dankie Ella

Ek sal net vanaand kyk hoeveel ek drink
Ek dink ek drink eintlik te veel goed, maar dit gaan niks maak nie

Ek sien nou op die website, die maak wat ek drink is 50mg en ek drink 2, so dit behoor oraait te wees

Maar verder drink ek

Pregna Vit M
2 x B6
1 folic acid
1 x Vit B complex
1 x radical (Magenesuim en Calsuim)

So ek dink ek is darem gesort
Ek het nog altyd al die ander goed gedrink, ek drink nou net die Folic Acid saam met dit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147361 by ella~bella
Lalie, dis baie nice! Ek hoop ook vir jou dis 'n seuntjie!

Driekie, kan nie glo dat die weer so baie verskil nie! Ek is bly alles gaan goed met jou en baba!

Ankia, die kliniek het vir my Vit B6 voorgeskryf en na bfp tot 12 weke. Dit is Vitaforce se High Potency Vit B6 van 50mg. Ek mag actually net dit en Folic Acid drink, so jy kan maar lekker drink! Laat weet of dit help!

Ai julle, ek wil nog so graag julle ontmoet, maar ek dink nie ek gaan gou in Pta/Jburg uitkom nie.

Charlaine, nice om jou weer online te sien!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147358 by Laliek
Ha ha dankie Driekster en Ankies! Ek het ook gedink dis nogal cute. Ek sal maar wag vir die sonar voor ek bestellings begin maak lol, net miskien miskien pop hier 'n dogtertjie uit! Maar ek sal so bly wees oor team blue ;-)

Ek's oppad - lekker naweek julle almal sal weer Woensdag inloer - ek's Maandag en Dinsdag op training!

Tata

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147356 by Driekie
Dis FLIPPEN mooi Lalie!!!!!RERIG!!!!!!!!!!

Sien eks deur en deur n seuntjie-ma hehehehehehehehehe!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147355 by Goggatjies
laliek dit is mooi

Driekster ek is bly jy voel beter, jy moet mooi na jouself kyk.
Ek hoop ook die naar skip my, ek gaan sommer nou kyk of ek sommer meer van die b6 kan drink om te kyk dat ek dit skip

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147352 by Driekie
Hi - Slakkers!!!!Een stappie nader aan n vet pens!!!!
Jy is mos klaar swanger! ;) ;) ;) ;)

Hi Charlaine ook!Skuus eks naby genoeg aan Gauteng maar mag eers weer so ver travel na die geboorte..hehe!

Waar in JHB bly Vaness hulle - iets gesien van haar man wat in Springs of daar naby werk - dan behoort dit baie naby aan Boksburg/Germiston/Alberton area te wees en kan ek maklik met haar dalk kuier reel as ons weer daar gaan kuier - my male is mos in Alberton en ons boer omtrent by die mall in Boksburg as ons daar is...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147347 by Laliek
Hi julle

Ek gaan nou groet gaan nou huis toe so lekker naweek vir almal!

Kyk gou gou na hierdie beddegoed vir seuntjie - wat dink julle daarvan? Ek speel nou lekker lol
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account