× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #147297 by Slakkie
More more dames!!!

Ansa jou bababedjiegoedjies lyk te oulik!!

Drix cool pens daai!

Strikkels - Howzit! Sien jy het so lieflike + OPK gehad en hoop julle het geBD dat die lakens punt in die wind staan!

Hexy - Jou hare lyk cool!

Cornel - Ek ken van daai migraines het verlede maand iewers een gehad dit het my 3dae gevat om oor dit te kom. As julle weer SA toe kom koop sommer by die apteek so 1 of 2 migraine kits dan het jy dit daar vir incase. Dit werk soos 'n bom elke apteek het omtrent sy eie mengsel maar dis gewoonlik lekker sterk pynpille en goedjies vir jou maag en naarheid slaat vir jou plat maar daarna voel jy baie beter!

Almal wat vir Paisley mis se ek......EK!!

AFM: Het toe gespuit dit was nou regtig nie erg nie mens voel dit nie eers nie!! Kan nie wag om volgende week die dr te sien whooohooO!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147254 by ChaNa
Jip Cornel dis jou skuld lol....
Ek het gou vinnig 'n gap gevat en kom loer wat hier aangaan.

Bly om te sien dit gaan so goed met almal.
Gani personals doen nie.
Wil net se Paisley Baie Geluk met Rikus se geboorte en Ankia baie geluk met jou BFP..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147252 by ChaNa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147249 by Cornel
EK gaan maar eers weer bietjie wegloop!

Lekker middag vir julle almal!

Charlaine,ek sien jy loer hier!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147238 by sexy~hexy
Hehehe Lalie...mens sal dan ook wonder...was die toets reg of is dit maar toeval :P Ek het vir Meags gevra om vir my een van daai toetsies aan te stuur (sy het genoem sy het 'n paar). Hoop jy voel gou beter, gaan klim lekker in die bed of le op die bank...

AF is regtig erg hierdie maand, dankie tog dis naweek dat ek by die huis kan wees en net rustig wees.

Hi Ankia....sien preggy brain het al vroeg ingeskop :D Het Petrus al vir my photoshop gecopy?

Hi Cornel, hoop jy voel ook sommer gou weer 100%

Marie...dink ook maar jou tassies moet jy pak, dalk kry jy ook afslag soos Paisley :D

Karin...bly die koel weer het na julle kant gekom. Enkels wat swel is ook altyd my doodsteek, en voete in die lug met nat handdoeke help net mooi niks. Geniet vanmiddag se scan :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147233 by Laliek
Ag dankie Ankies!!

Ek is nogal baie opgewonde en kan nou nie meer wag om uit te vind nie. Ek en my ma het van die begin af gese dit is seuntjie en my man en pa en skoonouers dink almal dit is 'n dogtertjie - maar solank baba gesond is is ek heeltemal gelukkig! Maar ek sal nogal 'n ou seuntjie geniet - wou nog altyd enetjie gehad het ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147230 by Goggatjies
Wow - Laliek, ek hoop jy kan gou uitvind wat dit is.
Dit sal baie nice wees om te weet of die toets reg is.
Voel gou beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account