× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #147109 by Lia
Ek het nou nie opgevang nie, maar hier is die phodies soos belowe:

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147070 by Ansa_S
Nee Cornellie nog nie weer enige probleme gehad nie, MJ het seker sy mamma begin jammer kry!

Ja ek dink ook die doekesak is mooi, maar dit gaan ook nie die enigste een wees nie, want ek hou ook van 'n mooi sak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147025 by Cornel
Ai die internet! Dit het weer vandag vreeslik gereen,,,,,,,

Hi Strikkie,ja dankie,ek voel baie beter as Dinsdag....
Het dit nog nooit gekry nie,my ma en sussie kry dit vreeslik erg......hulle begroet omtrent die toilet.....dan spuit die dr hulle en dan na so uur is hulle weer reg.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147022 by Strik*kie
Sorry Tienka, sien nou jy het hallooooo gese he he, ek is lekker blond vandag, het net so hier en daar posts gevang tussendeur.

Hi Cornel, migraine beter? Dis gewoonlik maar van spanning, ek kry dit so 1 of 2 x / maand, vreksleg en seer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147021 by Cornel
Ai ek raak skoon groen as ek net lees hoe spog julle met julle pensies!!!!!!!!!!!

Ansa ek like ek like..........die doeksak is stunning! Dink my baba gaan baie doeksakke he,want ek vrek oor 'n sak (handsak) en slippers.

Ansa het jy nog nie weer enige komplikasies gehad nie? Mj nou sy stoutigheid laat staan?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147017 by Cornel

15 years 8 months ago #147016 by Ansa_S
Sal foto's opsit as ek eendag klaar is met babakamer.

Wag nog vir die kot en kassie!

Sal die materiaal gaan koop as ons nou weer dokter toe gaan sodat my ma kan begin met die duvet, en kotbumper. Dis by treehouse te koop.

Ja Tienka ek gee glad nie om dat ek groot dra nie! Maar ek moet se my maag het die afgelope week sommer vir my elke dag meer en meer uitgesit! Dit gaan seker 'n kneuwel van 'n seuntjie wees.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account