× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #147013 by Tienka
Ansa, die materiaal en doekesak is stunning!!!! Dis lekker om groot te dra want dan wonder mense nie of jy dalk net vet is nie LOL :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147012 by Strik*kie
Dis baie nice Ansa, dink dit gaan so cool wees as dit klaar is, onthou ons soek pics ne!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147010 by Cornel
O jinne driekie,gaan sien eerder jou dr jong! Jou BOEPIE is pragtig!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147009 by Ansa_S
Gaan nog ander materiaal by die van die vliegtuie gebruik, fyn ligblou en wit blokkies en hierdie:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147007 by Ansa_S
en hier is die doekesak

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147006 by Ansa_S
Hallo almal

Ek was vanoggend gou in skool toe gewees om hul te help met die atletiekprogram op rekenaar, en is omtrent moeg gewees toe ek by die huis kom, het op die bed neergeval en nou wakker geword toe manlief by die huis kom!

Driekie jy lyk mooi!

Een van die admin tannies by die skool se ek is baie groot, vir iemand wie se baba eers April kom, het my gevra of ek seker is daar is nie 2 nie!! Ha ha, dis eintlik lekker as mense vir jou se jy dra groot!

Sal vanaand 'n foto neem.

Het uiteindelik materiaal gesien vir MJ se kamer, en 'n moontlike doekesak! Dit is die 2 goed wat my nou al begin opstress het!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146994 by Tienka
Driekster, moenie kanse vat nie jong, gaan sien eerder jou dr asb. Jou boepie is pragtig!!!

Sterkte jooste :laugh:

Hallo Strikkels!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account