× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #144671 by Slakkie
Ek het nou sommer kliphard ge YEEEHAAA Hexy!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144670 by sexy~hexy
YEEEEHAAA roll on Slakkie's BFP :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144669 by sexy~hexy
YEEEEHAAA roll on Slakkie's BFP :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144667 by Slakkie
More more dames gelukkig is dit Vrydag!!!!!!!!!!!

CD 1 IUI hier kom ons!!! WhooohooO!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144666 by sexy~hexy
Ai tog Ankia...is julle planne die jaar om huis te koop?

By my ma-hulle gaan dit ook maar woes. My boetie, sy meisie en baba bly daar, my ander boetie en sy meisie en my boetie wat nog in die skool is. Hulle betaal nie huur nie, my ma en pa moet net sorg. My ouers kla gereeld teenoor my, dan se my pa hy gaan sy voet neersit, maar daar kom ook niks van nie. Ek het nou gister briewe getik waarin daar staan hulle gaan vanaf Feb begin huur betaal, maar weet nie of my ouers dit vir hulle sal gee nie :angry: Met my en Mario was my ouers baie streng, ons moes huur betaal, ons moes in die huis gehelp het, maar my boeties lewe net te lekker. Maar soos DH se, dis nie ons probleem nie, help nie my ouers kla en doen niks daaraan nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144662 by Strik*kie
More more

Tienka, :lol: nee man julle moet dit nog steeds hou, dis darem alleentydjie saam hubby ;) dalk kan julle nog 'n sussie beplan ;)

Dankie Hexy en Ankia, dit was baie lekker, voel vanoggend die bottel wyn wat ons gedrink het :lol: Hubby het vir my die niceste parfuum gegee, kan nie ophou aan myself ruik nie he he

Anje, bly jy voel beter en jou invites like nice.

Lekker dag almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago - 15 years 8 months ago #144655 by Goggatjies
Goeie More

Anje, ek het jou invite gesien. Dit lyk te cute
Gaan goed met my, was gister bietjie by die gym. Vandag is darem my af dag. Ek, manlief en W gaan bietjie uiteet vanaand. Ons bly mos op dieselfde grond as my ma-hulle, so ons het net stilte van die familie as ons in die bed gaan klim, en dit is besig om my onder te kry, ek is so ge-iriteerd. Daar word heeltyd gevra, hoekom doen ek dit, en waaroor doen ek dit, en moenie dit so doen nie, of nee los vir William om dit te doen. Of hulle raas met hom, dan wil ek die horie piek kry

Okay klaar gevent

Hex ek is bly jy voel beter

Strik, geluk met julle huweliks herdenking!! Hoop julle het lekker uit ge-eet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account