× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #144772 by Tienka
STUNNING huis Ankia!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144769 by Tienka
Hallo julle, ek vra askies as ek iemand uitlaat:

Anje, dis goed dat jy nou rustig is. Weet jy, 'n babakamer is in my opinie 'n nice-to-have, dis nie 'n noodsaaklikheid vir die eerste paar maande nie. Ek het nog nooit 'n babakamer gemaak nie want my kids slaap vir die eerste jaar in ons kamer. Julle kan altyd later vir haar 'n pragtige kamer bymekaarsit. Jou shower invites is sooooo mooi, ek sien jou daar.

Hexy, bly jy voel darem biekie beter. Geniet die nuwe kar sommer baie!! Lekker rondrits. Post biekie foto van jou nuwe hairdo toe man

Slakkie - WHOO-HOO girl dis so exciting. Ek hou vir julle styf duime vas!!!

Strikkie - nee doll dis nou eers jou beurt, ek het al 3 beurte gehad en die fabriek gaan binnekort toemaak :laugh:

Hallo Lalie en Cornellie :laugh:

Ankia, ek kan dink dat dit nou biekie much raak vir julle. Ek voel op die oomblik so oor my suster, sy is net te veel in-my-face - ai die joys van familie tog. Gaan nounou loer na die huis

Karin - Hallo jy, sorry oor die poffertjies, probeer maar jou voete lig soveel jy kan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144751 by sexy~hexy
Sjoe dis lekker Slakkie!!

Ek gaan ook kyk of ek 11uur kan loop, met die dat die OC nie ingekom het nie, moet ek gaan huis skoonmaak. Mens los dit mos altyd vir hulle, en ja, nou is daardie huis chaoties.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144750 by Cornel
Het iemand dalk al vanoggend se koerant gelees of iets gesien van die oorstromings in Bloemhof?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144743 by Slakkie
Lekker naweek almal ek gaan nou huis toe!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144739 by Slakkie
Haha Lalie vir die wyn!!! Ek het gisteraand geweet ek gaan vanoggend op CD1 opstaan toe drink ek sommer 'n glasie byvoorbaat vir 'n laaste keer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144733 by Laliek
More julle!!

Eerstens - SLAKKIEEE WHOOOHOOOO!!! Ek weet oom Strikdas se famous lucky "lig"in sy spreekkamers gaan ook 'n lucky charm wees vir julle. Ek hou styf duime vas dat eerste ene sommer 'n groot vet BFP opbring!

Anje - great ek sien jou en Morgs dan daar volgende naweek! Dit sal lekker wees. Ek het verlede jaar nog gedink ek sal die enigste non pregnant fairy wees ha ha en kyk nou waar sit ek ;-)

Strikkie - ek is sooo jaloers op daai bottel wyn!! Ek smag al na 'n glasie rooiwyn van Desember af maar ek sal liewers heeltemal weerhou

Ankia dit is 'n stunning huis!!

Karin hoop jou voete voel al beter!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account