× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #144518 by Strik*kie
Bye Ankia, lekker gym!!

Hmmmm, ek moet ook weer begin maar die krag en moed is net nie daar nie.

Ok ek gaan ook vroeg waai, ons gaan uit vanaand vir ons huweliksherdenking :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144517 by Tienka
Tatta Ankia, lekker gym!! Sien jou weer more.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144514 by Goggatjies
Jooste, Ek weet vix het prentjies gepost van die tweeling se kaste 'n rukkie terug, sy het meer pak plek gemaak vir hulle goed in die hang kaste.
Ek het nou die dag 'n ding by Mr Price hom gekoop wat jy in die hang deel hang, en dan kan jy pak goed daar in sit.

Ek gaan nou groet, ons praat weer more
Ek moet gou 'n draai by die gym gaan maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144507 by Tienka
LOL Jooste, ek sal my linker eierstok gee om 66kg te kan weeg :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144505 by Tienka
Jooste gaan kyk by Ackermans, jy kry 'rakke' wat jy aan die paal in die kas ophang, dit werk nogal baie lekker. Ek is seker jy gaan dit by Mr. Price ook kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144501 by sexy~hexy
Hi Jooste :)

Nee gits jong, kan nie onthou dat ek so iets gepost het nie. Is dit rakke of bokse of wat is dit?

Ek is nou so vaak my oe blur skoon LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144484 by joo~ste
Hexy, was dit jy wat op 'n stadium 'n foto geplaas het van sulke goed wat jy in jou kaste sit om meer plek te he?? Ek is opsoek na iets waarmee ek my gastekamer se kaste kan vergroot. Ek het 'n spul nonsens-goedjies wat die hele huis vol le en wil dit uitsorteer in die kas. Net...die kas het net hangplek in my gastekamer.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account