More almal
How goes it vanmore? Lekker uitge-eet Strik?? Happy happy anniversary
Julle....daai kar ry soos 'n droom

Glad nie moeilik nie, ek het vinnig opgevang, en as mens eers ry wil mens nie ophou nie

Het vanoggend met hom werk toe gekom, het gedink om dokter toe te gaan, maar soos Murphy dit mos nou wil he, is die hoes minder en die seer keel amper weg. Goeie raad vir as mens gou gesond wil word - dreig om dokter toe te gaan of maak 'n dokter's afspraak, dan gaan jou siekte sommer vinnig vanself weg
Nie veel nuus aan my kant nie, nog geen seer boobs of enige iets nie. Voel of AF moet opdaag, so sal maar sien wat gebeur.
Het lekker gister gou gaan hare sny, voel nou weer 10kg ligter (my hare raak vinnig swaar en dik)...
DH het weer vandag begin werk, so ek het nie veel van 'n naweek nie *sug* Sal maar more my ma vat om te gaan mall jol.
My OC het gesms sy kom nie vandag in nie, haar kind is siek

En daai huis lyk mos glad nie of 'n orkaan dit getref het nie. Sal dalk bietjie vroeer loop om te gaan huis skoon maak...
Wat is verder nuus??