× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138483 by klippie
Ag nee man Strikkie, dalk kom sy glad nie! Hou moed! Jy weet ons thread se BFP's kom altyd in trosse, so dalk is jy en Lalie aan dieselfde tros!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138479 by Strik*kie
LOL nee Klipster, ek wag vir af vandag of more of oor naweek iewers - maar sy sal haar ou gevreet uitsteek. hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138476 by klippie
Hallo Girls! Lyk my ek het nou net ingestap op Lalie se nuus - sal gou op die Engelse thread gaan kyk! Dis so cool, want hier was bitter lanklaas 'n BFP.

Strikkie, wat het ek gemis - is jy ook due vir 'n BFP? Vertel gou-gou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138473 by Strik*kie
He he, Lalie het my sommer aangesteek, so ek toets sommer vir die fun :lol:

Paisley, ek weet nie hoe ek sal voel as pg is nie want ek kry elke maand al die simptome wat almal kry wat pgies is LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138471 by Paisley
ai strikkie daai pyne en dinge!!! Een ding wat ek wel vir jou kan sê - die maand wat ek wel swanger was was die maand wat ek die MINSTE swangerskapsimptome NOG gewys het.

Hompe CM en krampies hier en daar maar verder NIKS. maar ja - ek het soos 'n mal mens op 8dpiui al begin toets!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138470 by Tienka
Ai toggie Strikkie (hugs vir jou)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138469 by Strik*kie
Awww ek glo jy kan nou nie wag nie, maar dis darem nie meer lank nie dan hou jy daai bondeltjie vas!!!!!!

Grrrr ek het nou krampe en steekpyne wat nie lekker is nie. En dit reen so lekker hier wens ek kon gaan uiltjie knip :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account