× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138468 by Tienka
Pais kan jy glo, 6jaar terug was ek presies sover swanger soos jy nou is, my Juan verjaar 20 Jan. Die tyd vlieg ongelooflik vinnig verby!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138465 by Paisley
kan jy glo strikkie - ek kan nou nie meer wag nie. Voordat my M nog klaar was, het ek die heeltyd gese ek hou nog van hom in my magie - maar nou WENS ek net dat dit Januarie kan word dat die oukie nou kan KOM!!!!!!!!!!!1

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138463 by Paisley
hey ansa!!!

Dames ek het bietjie raad nodig... wat dink julle moet ek vir rikus inpak vir sy heel eerste outfit? Moet ek 'n kort vessie en 'n ligte lang babygrow, of 'n vessie en 'n kort babygrow, net 'n kort body suit? of 'n lang bodysuit? Ag vrek nee - ek weet nie... januarie in potch is so 35grade....

oe ek het my werk se ooievaars vandag gehad. Nice goedjies gekry, manlief se werksmense het vir ons angelcare 2way monitors gegee... ons het nog net die respisense breath monitor gehad, maar nie 2-way monitors nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138461 by Strik*kie
Dankie Ansa, dit is so dis nie ons tyd nie, maar Sy Tyd.
Maar soos ek gese het ek is nie hoopvol vir die maand nie, my temperature is bietjie deurmekaar vir dit of ek dink so.

Paisley jy het nou min daggies oor, tik tok tik tok.

Ontrent almal se tydjies raak nou kort sjoe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138458 by Ansa_S
Hey Marie, bly jy voel beter! Jy moet jou vakansie geniet en as jy terugkom is dit net 'n paar wekies dan wys baba sy ogies vir die wereld!

Is sooo bly vir Laliek, en Strikkie ek glo joune is naby vriendin!!!

Die lewe loop sy gang op sy tyd, het nou net vir my ma gese ek kan nie glo dat ek laas jaar hierdie tyd my eerste miskraam gehad het en hier sit ek nou amper halfpad met my swangerskap met 'n baba wat nie skaam is om te roer n sy mamma se maag nie!!!!!!!

Mens se lewe verander so vinnig!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138453 by Paisley
ek stem tienka - hartenbos is ook my fav plek. My ouers het 'n ou spoorweg huisie daar - ons gaan elke jaar!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138445 by Tienka
Ek wou mos se ek het gelees sy sou Jan weer gaan vir IUI, sien Strikkie, dit gebeur!! Hou net moed ou maaikie!!

Ai Marie, hoop jy is helemal gesond voor julle met vakansie gaan. Julle gaan na my heel fav plek in die land!! Ek het my ml daar ontmoet :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account