× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138441 by marie r
Wys jou net. 'n Mens moet nooit moed opgee nie. Aanhouer wen....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138440 by Strik*kie
Ja, ek kan nie glo net nou die dag het jy nog gechat met jou boepie en nou is hy al 4 mnde nie. Tyd vlieg.

Lalie, sou mos januarie gegaan het vir vlge iui, en die maand net natural ttc, en voila.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138439 by marie r
Tienka, ek was maar bedrywig die afgelope tyd. En die laaste week het ek 'n verkoue gehad, so het maar soveel as moontlik in die bed gebly. Ek wil nie met 'n verkoue see toe gaan nie. IS darem nou al baie beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138436 by Tienka
Strikkie, Shayne is vir my 'n absolute blessing, as ek na hom kyk voel ek so geseend dis nie waar nie!! EN hy word te vinnig groot die kleine klits!! Ek sal die naweek weer foto's neem en Maandag kom afshow :laugh:

Het Lalie natuurlik swanger geword of nie?

Hallo Marie, waa was jy jong, jy moenie so verdwyn nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138435 by Strik*kie
LOL Paisley, nee jong ek dink ek is uit vir die maand my chart is nie lekker nie, dink af is vandag of more oppad.

Maar dankie Marie, Pais vir julle "dink aan my" ek sal rerig bly wees as dit gebeur. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138418 by marie r
Hallo girls

Long time no see...

Ek's so bly vir Laliek. En Strikkie jy's ons volgende BFP. Hier was nou weer 'n droogte gewees van BFP.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138415 by Paisley
strikkel! Ek is met shayne.... hier kom nog 'n boeta. Ek meen jou testing date is op my B-Day, jy kan nie anders as 'n BFP kry nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account