× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #137950 by Tienka
Dankie Anje, ek laaik jou stukkend!!

LOL vir jou 'toestand', ek stem, neem advantage net wanneer jy kan, ek het dit ook gedoen!! Dis die enigste tyd wat jy daarmee gaan wegkom :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137949 by Ansa_S
Hey Anje,

Ek is nie meer net plat in die bed nie, beweeg al rond maar bestuur nie en ry nie vreeslik rond nie.

Dr se plasenta le nog teen serviks se opening, maar kan nou enige tyd skuif soos baarmoeder rek, so ons hoop maar dit skuif.

Lyk of departement vir my die verlof van jan-maart gaan toestaan en dan 4 maande kraamverlof, so ek gaan eers weer terug na baba!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137948 by Paisley
anje - wow vir jou moed met die brazillian. O genugtig ek stel uit en stel uit. Want my velletjie is baie sensitief van al die hormone. Voordat ek swanger was, was die brazillian niks erg nie - maar ek lyk nou vir 3 dae soos 'n wasbeertjie as ek net my wenkbroue waks...

Ek moet dit net doen, want ek het gisteraand met die voorgeboorteklas besef ek wil nie nog sukkel met 'n geskeerdery daar onder ook nie. My gynea gee nie om vir hare nie - maar vrek - ek wil darem hê my moet die verskil tussen my baba se koppie en you know what weet!

Anje - jy het my nou moed gegee - ek moet net gaan!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137947 by Tienka
LOL Ansa, sal dit so erg wees as jou skonies dit reel???? Jou ma sal dan moet boude roer en jy kan adviseer??

Anje, ek dink ek gaan regtig vir my iewers in Des 'n brazillian boek, sommer bene en onderarms ook doen, die hele toet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137946 by Lia
Ansa, jy gaan verseker 'n groot verskil na 4 weke sien en hopelik die geslag ook.

Tienks, jy is 'n wonderlike mens, altyd positief en ondersteunend.

Toedeloe julle, ek groet nou weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137945 by Tienka
Fanks Pais, ek leer ook maar soos ek aangaan en maak ook maar foute al het ek 3 kids. En ja wonderwerke gebeur, daar is altyd ' n kans dat jy natuurlik kan swanger raak wanneer jy dit nie verwag nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137942 by Ansa_S
Ja dit is so Tienka ek sal maar net my ousus oorsee opsweep om my ma dit te laat reel voor die skonies inspring!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account