file September 2010 mammas

16 years 4 months ago #23772 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Eileen,

Dis nogal waar van die manne, maar kyk darem weet my man ons het 'n groter kar nodig, want ons is lief vir kamp ook, so kampgoed het al klaar baie geword, en nou met Peanut oppad, het ons defnitief nog spasie nodig.

Jy moet defnitief foto's opsit as jy dit gekry het, ek het nog nie eers aan so iets gedink nie, maar sal bietjie uitvind, want dit is darem special.

Ja, op facebook...

Sterkte sonder jou aircon!

Geniet die dag....

Hanlie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23770 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi ONel

Welkom by ons chat, soos jy kan sien is ons net almal Afrikaanse mammas of mammas to be.

Lyk my julle is almal mammas van Pretoria, dis net ek en Eileen wat van ander plekke in ons land is!

chat later

Hanlie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23760 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
Hallo Vicki. Ja klink my ons kan dalk net mekaar in hospitaal kry. Hoe oud is jou seuntjie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23683 by ONel
Replied by ONel on topic Re:September 2010 mammas
Eileen,

Ek was in Empangeni op skool so ek verstaan presies wat jy bedoel met suicide mission!

Ek is op facebook.

Onthou om jou photoshoot fotos te laai sodra jy dit kry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23672 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Hello almal,

Hanlie, ek dink die manne sluk bietjie swaar aan die opgee van hulle snazzy sporty karre...hehehe

Ek het vandag my preggie photoshoot gehad. Ek is sooo excited, kan nie wag om die foto's te sien nie. Ek wou dit redelik vroeg doen, omdat mens geneig is om lelik te swel naby die einde. Gelukkig met 'n 3rde swangerskap wys jy sommer baie gou, en my magie is groot genoeg om 'n preggie shoot nou al te kon doen. Ek sal nou nog saam met Hubby en die kids ook gaan.

Enige van julle op facebook?

Eish, ek dink nie die reen en die bouery sou so lekker saamwerk nie. Maar nou weer aan die ander kant....ek is aircon-loos vir 2 weke, ons kamer se aircon moet uitgehaal word en geskuif met die verbouings...en in Richardsbaai is dit 'n suicide mission.

Anyhoo, hallelujah my girls in more klaar met eksamen!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23670 by ONel
Replied by ONel on topic Re:September 2010 mammas
Hallo,

Sjoe, dit voel vreemd maar lekker om in afrikaans te chat! Ons eerste kleinding maak haar opwagting 27 September by Pretoria Oos Hospitaal. Ons het besluit om haar Leah te noem.

Gaan 20 Mei vir ons tweede FA scan.

Daarsy, nou het julle my hele storie!

Sien uit om met julle te chat!

Groetnis!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22670 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Vicki,

Mens voel seker so met die 2e enetjie, maar geniet dit as hulle wel doen.

Sjoe, dit is so mooi uitdrukking, dit gee mens sommer weer die excitement terug, want dis ons eerste en ons gaan nie die geslag uitvind nie!!

lekker dag
H

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account