heart gesels saam op die pad na geboorte

10 years 6 months ago #270936 by StellaK
hi daar sonsbaby. al 30 weke, baie geluk, nou is die einde in sig. baie sterkte met die laaste ruk.

ek het 2 natuurlike geboortes gehad sonder enige medikasie. dit was die beste besluit nog en ek het 2 ongelooflike ervarings gehad. hier is links na my stories as jy dit wil lees.
ek het ook Hypno birthing gedoen en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

www.moomie.co.za/78-birth-stories/242084...obirthing-experience
www.moomie.co.za/78-birth-stories/243025-super-fast-hypnobirth

ek is baie pro-natuurlik, en is baie bang vir sny en Epidurale.
daar is ook 'n groep op facebook - Natural birthing South Africa. gaan kyk daar vir hope inligting en ander se verhale

hopenlik sal jy minder alleen voel hier. hier klets en kerm ons heerlik saam

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 6 months ago #270917 by Sonsbaby
Hallo almal!

Na amper 3 jaar van probeer het ek uiteindelik swanger geraak met ons eerste babatjie! Ek is al 34 en het al begin dink dalk gaan dit nooit gebeur nie! Nou is ek al 30 weke swanger en kan nie elke dag genoeg dankie se nie so tussen deur die pyne en skete! LOL

Ek was laas week vrydag vir 'n 4D scan en dit het gewys ons klein seuna weeg maar 1,2kg op 29 weke. Ek voel nogal aleen in die swangerskap want al my vriendinne het al hul baba's gehad lank terug! So ken niemand wat nou swanger is of selfs net paar maande terug baba gehad het nie.

Is hier iemand wat natuurlike geboorte oorweeg met of sonder pyn medikasie? Dis my grootste stryd op die oomblik, ek is baie bang vir die sny maar ook lekker skikkerig vir natuurlik en die besluit maak my mal! Op die oomblik dink ek sterk aan om natuurlik te gaan.

Enige iemand hier wat van die Vaal driehoek is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 6 months ago #270648 by StellaK
welkom hier Svdw.
baie geluk en ek hoop die laaste ruk is nie te vol skete nie.
wanneer gaan jy weer vir 'n sonar?
ag dis so 'n exciting tyd

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 6 months ago #270635 by Svdw0508
Ek spring nou ook hier in die 6 jaar na my laaste baba en ons twede seuntjie kom Junie 2016. Ek kan nie meer wag nie, al moet ek erken die senuwees knaag maar! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 7 months ago #270188 by Bytjie
Hi Stella,

Baie baie dankie. My volgende afspraak is oor drie weke. Die sonar foto van gister is baie lelik, net 'n stuk blob, dr wou net die hartklop hoor. Maar as die volgende foto beter is, dan sit ek dit op vir julle.

En E was amper 13 maande toe hy sy eerste tand kry, maar toe kry hy sommer 5 in een maand. Gelukkig was hy nie baie lastig nie.

Mooi bly en ek hou julle updated ne.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 7 months ago #270180 by StellaK
bytjie, spring ek nou amper deur die dag van opwinding om jou post te lees.
baie baie geluk en sommer al 10 weke. :laugh: :lol: :woohoo:
mag jy 'n baie geseende swangerskap he
so jammer oor die miskraam. dit is darem maar 'n aaklige ding om deur te gaan.

jy moet ons op hoogte hou en kom sit 'n sonar foto op. wanneer gaan jy weer vir 'n scan?

ek was altyd baie dankbaar dat G lank gevat het om te beweeg. hy het hier by 15 maande begin loop.
ek dink wel ek gaan nie so gelukkig wees met F nie. hy wil net beweeg.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 7 months ago #270168 by Bytjie
Hallo dames, hoe gaan dit? So bly om te sien dat hier darem nog 'n paar van die ou gesiggies op is. Ek het gedog almal het vir Moomie verlaat.....

Stella, daai twee mannetjies van jou is te oulik. Wow en beplan alweer nr 3 (wel nou wel eers oor 'n klompie maande :cheer: )

Fruit loop aka Twinkle, jou enetjie is self al mooi groot. My ou vetgatjie was al amper 'n jaar toe hy begin kruip en hy's nou 15 maande maar vrek bang om te loop :ohmy: .

Wel ek het die wonderlikste nuus vir julle. Ek mos weer 'n miskraam/dnc op 23 September gehad. Wel ek doen toe 13 Desember 'n toets want ek wou 14 Desember met provera begin en kan julle nou meer daai bleddie toets is toe wragtig positief. So ek het sommer vanself sonder enige meds swanger geword en is vandag 10 weke swanger. Is maar nog bietjie skrikkerig maar begin nou opgewonde te word. My edd is 12 Augustus.

Ek hoop van die ander dames laat ook ietsie van hulle hoor.

Lekker dag en geniet die naweek mense.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account