More almal
My jitte Bytjie,skoon vergeet om hier te kom update.

Ag lekker vir die babatee. haha ja hou paar die pienk een op stand by.
Die scan was baie goed, dr kon niks snaaks sien nie, my plasenta le ook hoog,so sy weet nie wat my gynae gesien het op 19 weke nie, sy se sy kannie verklaar wat die bloeding veroorsaak het nie maar dit kom beslis ni van baba af nie. My serviks is ook mooi lank en toe. so dit bly maar n raaisel.
Sussie groei mooi op tyd. Als nog sover so van 23 tot 26 Januarie, so kannie wag nie. Sy het omtrent gegaap en uitgestrek en duim gesuig,so dokter se sy is baie relaxed. haar handjies is mooi oop, ML het nog ni skoppies gevoel nie. Ek begin nou effe meer voel,maar dit vat maar tyd en geduld.
Lallie hoop sussie het al gedraai dat jy normal kan probeer. Kom update ons bietjie.
Die bloeding het darem gestop julle, wil ni te vinnig praat nie maar glo dit gaan wegbly sommer.
Kayla en Dellie hoop als gaan nog super goed met babatjies. Momzee ook.
lekker dag vir julle.