heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 3 weeks ago #251509 by Bytjie
More dames, hoop dit gaan goed met julle almal.

Mommyme, hoe was die scan toe en kon julle darem iets sien omtrent die bloeding.

Lalie, hoop jy het goeie nuus gekry.

Ek was gister weer by dr. Hy het nou vir eers my multivits gestop en 'n voorskrif vir ysterpille gegee want my yster is min. Baba weeg nou 2.57kg en ek moet weer volgende Donderdag by hom wees. Die baba tee was Saterdag en ons was omtrent geseen met baie kleertjies vir kleinding en die meeste van dit was vir 'n seun. Toe se ek maar net hulle sal nog een moet hou indien hier nou 'n meisiekind moet uitdop.

Hoop julle het almal 'n super fantastiese week.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251367 by Bytjie
Hallo dames, hoop dit gaan goed met julle almal.

Mommyme, voorspoed met die scan en hoop jy kry goeie nuus re die bloeding. Omdat ek hoe risiko is en vroeer gaan kraam, sien my dr my elke twee weke vanaf 30 weke af. So dit hang maar van elke individu se situasie af hoe gereeld die dr's mens sien.

Lalie, amper oor die wenstreep. Hoop jou kleintjie draai en jy kry die geboorte wat jy wil he. Ek gaan eers volgende week kleertjies was en sakkies pak, my babatee is nog die naweek.

Dankie Alicia, ek voel ook so. Eks baie gretig om ons kleinding hier te he, maar ek wil ook he die baba moet so lank as moontlik binne broei. Nog net 2 tot 4 weke vir my en dan begin die volgende reis weer.

Hoe lank gaan julle dames wag voordat julle vir #2 gaan probeer, ek wil so gou as moontlik want tyd is mos glad nie meer aan my kant nie maar ek sal maar sien.

Lekker dag vir almal

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251343 by MommyMe
More almal :P

Lalie dis lekker ver. Begin mens die dr elke 2 weke sien van 35 weke af?
Die bloeding het Sat en Son heeltemal opgeklaar. wow dit was vreemd,geen spotting of niks vir 2 dae nie.Toe vanogg weer so klein bietjie rooi en toe nou weer weg. So ek hoop dit bly nou weg.

Ek gaan more mos vir my 20 weke scan. Dan sal ons paar antwoorde ook kan kry en sien so uit om te sien hoe sy gevorder het en wat sy als maak. :woohoo:

Julle moet lekker daggie he. Ek tel die dae af,is rerig al verby g*tvol!!!!! Die werk is nie meer vir my nie!

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251340 by Lalie12
Haai Mamma's!

Kan nie glo hierdie jaar het ook so te se sy gat gesien nie! Dit beteken dit raak nou al hoe nader vir ons klomp!

Eks more 35 weke, sien die Dr nou elke twee weke... Madame het nog glad nie gedraai nie, lyk nie asof ek meer gaan normaal kan kraam nie.. Sal nou eers volgende week 110% seker kan wees... Sy was nou op haar 34 weke scan 2.1kg - Raak nou lekker groot! Alles swel kry my man jammer hy tjop so bietjie af hierdie afgelope tyd... :)

Is julle sakkies al gepak? Mooi Bytjie!!! <3
Mommy - hoe gaan dit met jou? Het die bloeding al gestop??
Dellie & Kayla - Stuur vir ons 'n fotos!!! Hoe pas julle aan?

Lalie x

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251254 by APotgieter
Hi julle almal hoe gaan dit?

Hi bytjie ag dis so cute GO TEAM BLUE :heart: :woohoo:

Dis regtig goed dat hy so bietjie verder gevorder is omdat hy soveel vroer gebore gaan word - sien als werk 100% uit

Baie geluk jong

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251253 by Bytjie
Hi dames,

Was vanmiddag weer by die dr. Het die geslag probeer sien, maar gesiggie wou nie stil le nie. Toe se dr ons raai sommer dis 'n seun, so ek aanvaar maar dis 'n seuntjie. Baba meet ietsie oor die twee weke vooruit en weeg 2.1kg. Ek gaan Donderdag my bed boek dan's ek ook 31 weke. My volgende afspraak is 15 September.

Mooi bly.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251234 by Bytjie
More julle,

Mommyme jy moet dit regtig rustig vat. Ek het ongelukkig nie raad vir jou re 'n lae plasenta nie, maar ek hoop jy kry die regte antwoorde en oplossings binnekort. Ek is net bly babsie groei so mooi.

Al die ander dames, julle is darem vreeslik stil. Die met nuwe babas is seker lekker besig, maar die van julle wat nog swanger is, moenie so skaars wees nie asseblief.

Lekker dag vir almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account