heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 1 month ago #251219 by MommyMe
More Bytjie

Alweer by die huis vandag.afgeboek. was gister by dr na erge bloeding gister oggend. Babatjie doen goed maar dit lyk of my plasenta baie laag le en moontlik naby die serviks en dis wat die bloeding veroorsaak.

Dr is nie heeltemal seker nie mar het so iets gesien op sonar.

Wst vreemd is is dat by die 13 weke fetal assesment hey daai dr gese my plasenta le lekker hoog. So nie seker wat aangaan maar ek is positief.

Dr se vroegste wat hy iets kan doen is 26 weke. En ek is nou 19 weke vandag. So ek moet dit mar net rustig vat.

Bly jy sien more v babsie. Jou tydjie raak ook nou min. :woohoo:

Momzee baie geluk. Dis so pragtige naampie. Seker daarvan sys netso pragtig. :heart:

Dellie en Kayla hoop dit gaan nog goed. X

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251216 by Bytjie
More julle,

Momzee, Geluk met Miane se geboorte, sy was nogal mooi groot by geboorte. Ek hoop julle is al in lekker roetine en dat die nagte nie te rof is nie.

Kayla, hoe gaan dit met Benjamin.

Alicia, ek dink ek sal kwart van die dag omslaap as ek 10 ure per dag moet werk.

Mommyme, hoe gaan dit met jou?

Lekker dag en week vir almal. Ek sien weer more middag vir dr Koekeloerder en dan gaan ek my bed boek!

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251210 by momzee
Hallo almal!!

So, Miané is gebore die 27ste Aug. Syt 3.64 kg geweeg en was 48cm lank. Induksie het toe oorgegaan na noodkeiser want dok het so sewe ure na my water gebreek is agtergekom sus se hart vang dips. Eks in teater toe en toe sus uitgehaal word, glip sy terug. Dis toe wat hulle sien wat die probleem is: haar naelstring was twee keer om haar nek gedraai :ohmy:

Gelukkig is dit all's well that ends well en sus het gister huis toe gekom. Laasnag was nogals rof en ek hoop dinge raak vinnig makliker, maar eks seker dit sal.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251198 by APotgieter
hahahaha bytjie dis snaaks ek het gedink al die medi clinic's is dieselfde - ek weet dis by storks nest by die hospitaal wat jy die scan kry mens kry mos so paspoort boekie as jy jou bed boek wat vir jou se wat jy verniet kry. ai ag wat die 4d is eintlik bietjie weird ook - soms lyk die baba's vir my soos op geblaasde balonne
Om half dag te werk is baie beter as vol dag dit sal alklaar vir my voel soos n breuk as ek half dag kan werk - ek werk van half 7 af in die oggend tot 5 uur n volle 10 ure n dag - ek is die HR Manager op n myn - ek geniet nog steeds my werk maar soms raak dis nog lank

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251197 by Bytjie
More julle,

Dellie, dankie vir die update en baie geluk met Dianelle se geboorte, Sy's mooi groot. Kan dink hoe sy julle besig hou. Geniet jou kleinding en die pajamadril.

Kayla, hoop darem Benjamin het vir die eerste keer by die huis geslaap.

Mommyme, moet jy nie maar heeltemal op bedrus gaan nie en kyk of dit gaan help om die probleem op te los. Dis nogal frusterend dat 'n mens nie weet wat die bloeding veroorsaak nie. Maar solank madam nog lekker beweeg kan jy darem rustig wees ne. As jy regtig bekommerd is, kontak jou dr.

Alicia, ek gaan by Paarl Medi Clinic kraam en hulle gee jou net 'n baba sak met 'n paar toiletware in, niks verniet 4d scan nie (hulle is net so cheap soos my suster :tmi: )

Dis my laaste dag YIPPPEEEEEE. Ek weet ook nie hoekom ek so brag nie, moet nog steeds so twee keer 'n week halfdag inkom maar nou ja. En Dinsdag sien ons weer vir kleinding.

'n Lekker naweek vir almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251193 by MommyMe
More almal

Vir een of ander rede het ek al die posts hieronder gemis. Gewoonlik last weet my foon my. :headbang:

Dellie baie geluk! Klink amazing. Geniet elke oomblik met jou prinses. :heart:

Kayla ag moeder. So kleintjies. Hulle tel vinnig op en haal in. Ek ken iemand wie se baba 800g geweeg hetby geboorte 2 maande terug dink ek. Sy weeg nou 2kg. Te cute! Sterkte en hoop jul seuntjie kon gister huistoe kom.

Bytjie wow exciting!! Dis amper amper. Tyd vlieg. Ek ook amper halfpad.kannie glo. Gaan eers 9 sept weer v scan :angry: wil nou weet wat aangan met die bloeding dinge. Nou nog ni opgehou. Gister en vandag weer bydi huis en vanogg helder rooi :cry: mar ek gan probeer ni meer neg praat daaroor.

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251183 by Dellie
Hallo julle almal!

Ek is so jammer dat ek nog nie vroeer van my laat weet het nie - dis nogal 'n groot aanpassing met 'n nuwe mensie in die huis!

Ek is bly dit gaan goed met julle almal en kan nie wag dat julle babatjies hier is nie!

Dianelle is op 21 Augustus gebore en het 3.03Kg geweeg en is 49cm lank - ek sal later 'n fototjie vir julle opsit. Sy is pragtig en ons geniet haar baie. Sy het 'n paar sterk longe aan haar en hou niks van droogmaak of bad nie - dit skree blou moord. Ek het baie gesukkel met die borsvoeding en was verplig om haar op blikmelk te sit - ek wou baie graag borsvoed maar ongelukkig kon ek nie genoeg vir haar gee nie. Sy gaan darm goed aan op die blikmelk. Ek staan nou so 2 na 3 keer in die aand vir haar op om doek te ruil en melk te gee.

Ek sal gou weer kom inloer!

Baie liefde

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account