heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 1 month ago #251180 by APotgieter
hahahahaha nou lag ek lekker vir jou - Shame sy is cheap :laugh: :laugh: Jy laat my sommer beter voel oor die hele eeeeeeinde dec baba

Ek gaan ook nie vir die voorgeboorte klasse nie -

As jy mos by n Netcare hospital kraam dan kry jy verniet n 4D scan as jy jou bed gaan boek (of altans na jy die bed geboek het kan jy n afspraak gaan maak vir jou 4D)

O ok sjoe dit klink nogal ernstig sjoe 4 weke is om die draai :woohoo:
ek hoop hulle hou jou baby shower die naweek my senuwees sou ook op gewees het in so geval - sterkte jong

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251179 by Bytjie
Hi Alicia, ja die tyd raak min. Ek dink ek het nog tussen 4 en 6 weke voordag dr die baba gaan uithaal (het mos chroniese bloeddruk en daar's 'n kepie (ek hoop ek praat reg) in die bloedtoevoer na die baba - wat as dit te dik raak dan kry baba nie meer genoeg bloed en suurstof nie, so dus hoekom dr sê enige tyd van 34 weke af.

Ek gaan nie vir die 4d scan nie en ook nie vir voorgeboorteklasse. Ons probeer maar soveel as moontlik spaar vir wanneer baba hier is. Het nie te veel kleertjies en kimbies en goed gekoop nie. Gaan eers lekker voorraad kry as baba hier is en ons sien hoe groot hy is en hoe vinnig hy groei.

My verjaarsdag is 27 Des en dis nie te bad nie. Dis net my 'cheap' suster wat altyd vir my 'n paar earrings gee en dan sê sy een vir kersfees en een is vir my verjaarsdag :dry:

Ek dink my baby shower is volgende naweek. Altans ek hoop dit is so want ek hou glad nie van die op die nippertjie goed nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251177 by APotgieter
Hi Bytjie baiue geluk met jou 30 weke sjoe tyd raak min jong waneer gaan jy 4D
Nee ek het nog niks gebook nie gaan terug dokter toe die 25ste Sept sal seker dan sommer gou hospital toe gaan

Hulle is lekker sku myne maak ook so sodra iemand aan my maag vat dan is daar niks dis asof hulle hulle asempies op hou :lol:

Ag as dit nie anders kan nie is n nuwe jaar baba ook reg maar ek dink net nie dis baie lekker om so op kersfees en nuwe jaar te verjaar nie - sy gaan either heel laaste van al haar vriende en family verjaar/license kry of heel eerste - Kan nie dink dat n dag of 2 uit mekaar uit soveel verskille inhou nie is nogal opwindend

Het jy al jou baby shower gehad?

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251172 by Bytjie
Hallo Alicia, geluk met week 21, ek is vandag week 30. Kan self nie glo ek het so mooi ver gekom nie. Is jou bed al geboek. Ek gaan eers volgende week nadat ek my dr gesien het, my bed boek. Ek is bly jy voel al meer bewegings. Soos ek sê my ene beweeg bietjie baie maar sodra hier 'n hand op my maag beland, dan's hy tjoepstil en sodra die hand weggehaal word, gaan hy weer aan met sy kaperjolle. En ek is seker hy sal klou tot die 2 de of miskien wil baba 'n happy new year baba wees :woohoo:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251171 by Bytjie
Hallo Kayla. Baie, baie geluk met die geboorte van jou seun. Ons het mos van die begin af geweet hy's maar 'n klein outjie en solank hy nou mooi vorder moet jy probeer om nie te veel te stres nie. Ek hoop saam met jou dat hy ook vandag huis toe kom. Ek het nie ondervinding nie, maar kan my indink hoe dit moet voel as jy hom elke keer by die hospitaal moet laat bly. Voorspoed vir jou en klein Benjamin sal net van krag tot krag gaan. Geniet elke oomblik met hom.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251170 by APotgieter
hi almal jammer ek is so stil is vrek besig by die werk

21 weke vir my vandag :woohoo: :woohoo: nog n week nader

Hoe gaan dit met almal Kayla baie geluk ek hoop hy kan huis toe kom vandag ek sal duim vas hou ek is net bly julle is gesond en als het goed gegaan.

Bytjie ek voel al vir baba so bietjie maar nie baie nie ek dink ek was ook bietjie dom met die beweegings voor nou en ek het al een gehad met my voorige swangerskap het ek hom eers hier op 24 weke gevoel ek dink dis "all in the mind" jy bly vir jouself se nee dit kan nie die baba wees nie - hahaha

Mommyme ek is bly ons kan hier ook bietjie chat - ai julle my keiser is gebook vir die 02de Jan :ohmy: dis 6 dae voor my due date die 08ste Jan - My seun is 17 dae voor sy due date gebore - ek is so bang ek gaan in kraam in hier by die kers ete tafel :dry: Ek hoop maar net baba klou tot die 02de

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251167 by kayla
More julle

Net n kort update om te se Benjamin is 8;25 die 21ste gebore. Hy was n skrale 2kg. Hy is nog in die nicu. Ons hoop en dokter glo dat hy vandag huis toe kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account