heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 1 month ago #251142 by Bytjie
Hi Mommyme, dis niks lekker nie. Kyk mooi jouself en kleinding. Lê maar soveel as moontlik en los daai bedopmakery. Ek hang nie eers wasgoed op nie, ML doen dit. 9 September is om die draai. Is dit jou detail scan waarvoor jy gaan?

Jong ek het beweging eers hier van 22 weke af begin voel, ek dink daar was voor daai tyd ook maar ek was maar net te stupid om te besef dis babsie. Jys gelukkig dat jy al iets voel. My ML het nog net 2 keer gevoel. Elke keer as hier 'n hand op my maag beland, dan maak die baba geen beweging nie.

Ek wonder of Momzee se baba al hier is, sy het mos gister induksie gekry.

Ek is self nuuskierig oor Kayla en Dellie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251140 by MommyMe
Môre Bytjie

Ek was vir 2 dae by die huis, bloeding het opgehou die naweek en toe weer sommer begin Maandag,het sommer net nie lekker gevoel nie en net besluit om te rus.

Dit het weer weggegaan teen Maandag aand se kant en toe weer gister opgedaag. Ek dink daar is beslis 'n klein skeertjie iewers,want nadat ek die bed opgemaak het (wat redelik swaar is) ,het dit begin. so ek weet nie.

Wens ons kan bietjie van Dellie en Kayla hoor,mar hulle is seker besig met die babsies. :kiss:

Jy sien seker uit na jou afspraak volg week.

Myne is eers die 9de Sept, 20 weke scan. sien vreeslik uit.

Van wanneer het jy nou weer begin skoppies en bewegings voel? ek onthou dit was mos eers bietjie later?

Ek het nou vir so paar daggies gevoel en nou weer stil :blink:

Sterkte Momzee, dink aan jou en alles van die beste. :heart:

Lekker dag almal. Die reentjies val weer lekker vandag.

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251107 by Bytjie
More julle,

Hoop dit baie goed met almal van julle.

Kayla & Dellie, ek glo en vertrou dat alles mooi afgeloop het vir julle en dat julle al by die huis is met jul kleine mensies. Hoop dit gaan goed met julle en die babas.

Momzee, dis mos 'n groot week vir jou ook. Ek hoop alles verloop goed vir jou ook. Geniet die paar 'leeg lê' daggies wat oor voor die pajama dril begin.

Mommyme, hoop die bloeding het heeltemal gestop en dinge gaan goed aan jou kant.

Alicia waar's jy so skaars.

Lalie, hoe gaan dit met jou.

Is daar dames waarvan ek vergeet het. Jammer en waar's julle so skaars.

Ek's maar rustig. Lyk kleintjie lê op my blaas, 3 druppels piepie voel asof ek vir 2 dae geknyp het. Ek gaan weer volgende Dinsdag dr toe, kan nie wag dat die week verby moet gaan nie.

'n Mooi daggie vir julle almal verder.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251052 by Bytjie
Hallo almal,

Mommyme, ek's baie beter dankie. Maar ek werk by 'n houtwerkplek en die hout reuke en stof werk so bietjie op my bors, maar ek maak mos volgende Vrydag klaar so nog net 'n week.....
Jy moet dit regtig rustig vat, laat ML maar kos maak en so aan, terwyl jy saans bietjie bene in die lug lê en ontspan. Ek hoop die bloeding stop heeltemal. Ek het nou die dag vir my ML gesê ek begin nou eers soos 'n swanger vrou te voel, maar die gevoel verruil ek vir niks in die wêreld nie. Ek is in die lieflike Paarl.

Kayla en Dellie, hoop dit gaan goed met julle en jul nuwe babsies.

'n Lekker dag en naweek vir julle almal. Gaan more aand na 'n partyjtjie toe maar ek sien al hoe klok ek 9uur die aand uit :blush:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251047 by MommyMe
Bytjie jou verkoue al weg? Waar bly jy nou weer? In die Kaap is die weer maar op en af.

Kayla en Dellie dink so baie aan julle en kannie wag vir julle update nie,julle geniet babatjies seker vreeslik. :heart: :kiss:

Momzee,amper tyd. :woohoo:

Ek het alweer bloeding van gisteraand af, whats new. Maar sussie is nog besig daarbinne ,so ek probeer maar net rustig wees. :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250987 by MommyMe
Sterkte Dellie, so opgewonde vir jou part. My man loer net vir my en se ag sweet as ek vir hom almal se updates gee. Ons dink aan jou.

xx

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250983 by Bytjie
More julle,

Dellie & Kayla, baie voorspoed met vandag. Alles sal goed afloop. En wanneer julle 'n kans kry, moet julle asseblief kom brag van jul pragtige babas.

Mooi dag vir almal verder

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account