heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 1 month ago #250981 by Dellie
Hi almal

Kayla - sterkte vir more.Ek weet alles sal perfek afloop.

My keiser is 10h15..Ek is nogal baie op my senuwees
maar baie opgewonde.

xxx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250975 by MommyMe
WoW Kayla

Super exciting!!! Sterkte en ons glo en vertrou als sal goedgaan. Dink aan jou! :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250955 by Bytjie
Mommyme, baie bly om te hoor dis nie iets ernstigs nie. Jy moet dit nou maar rustig vat en probeer om nie te veel te stres nie.

Kayla, WOW, more die tyd is jy 'n mamma SUPER EXITED. Voorspoed!!!

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250952 by kayla
Hello julle

Skies vir die kort boodskap will net laat weet dat ek more 8 uur keiser sal kry. Dellie is jy reg vir more? Sterkte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250945 by MommyMe
More julle

Was toe gister laat by doc. Als is perfek aan die groei, sussie is eintlik 'n week en 2 dae al vooruit met haar groei. Lang bene en armpies se dokter. Ligte bloeding al van Maandag af,steeds nie opgehou nie. Hy kan weereens niks sien op die sonar nie. Se dit kan baie klein stolsel agter plasenta wees,hy weet nie. Het gese dit pla hom ni op die oomblik nie, omdat ek geen erge pyn en goed het nie, so ja. My bloeddruk is bietjie lag,maar hy se dis goed in swangerskap,eerder as hoog.

Dankie vir al jul ondersteuning,ek glo dit gaan sommer binnekort weg en kannie wag vir ons 20 weke scan in September nie, dalk kan hule iets anders sien as dit nog nie opgehou het nie.

Lekker dag almal, ek hou die post dop vir Kayla, Dellie en Momzee. Sterkte julle,amper daar. :heart: :woohoo:

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250937 by Bytjie
More dames,

Momzee, voorspoed met volgende week en sy is 'n mooi gewiggie. Om te dink volgende week die tyd is jy al amper of klaar 'n mamma.

Kayla, wat het die dr toe gesê en hoe was die shopping.

Dellie, voorspoed vir more jong.

Mommyme, hoe was jou afspraak.

Alicia, jy moet bietjie kom update jong.

Was toe gister weer by die GP en my bloeddruk is nou weer hunky dory en geen proteiene in die urine nie. Hy het net gesê ek moet my sout inname drasties verminder. Verkoue is nog nie weg nie, maar dis baie, baie beter.

Lekker dag vir julle almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250929 by momzee
Hallo almal!!

Ek is so bly dit gaan so goed met almal! Die tydjie raak al hoe korter vir almal van ons...

AFM: Ek was vandag weer by die gynae. 37 weke en meisiekind weeg al so tussen 3.5 en 3.6 kg! Bloeddruk is nogsteeds 'n issue so ek gaan volgende Dinsdagaand in vir induksie. Baba lê ongelukkig met haar rug op my rug, so kanse is goed dat as sy nie draai nie die bevalling nie baie maklik gaan wees nie. Maar ek vertrou als sal goed gaan en ek het die volste vertroue in my gynae se expertise.

Lekker aand verder vir almal!

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account