heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 1 month ago #250904 by kayla
Ag nee mommy ek hoop dokter kan uitwerk wat is fout? Sterkte jong. Dis n vreeslike ervaring.

Bytjie, voel jy al beter?

Dellie is jy reg vir donderdag?

Alicia kon julle toe bevestig of dit pienk of blou is?

Al die ander wees gegroet!

Ek gaan more uitvind of ons 100% keiser donderdag. Sy was maar 90% seker en sal my na my sonar se. Ek hoop sy verander nie van plan nie. Ek is reg vir ons seuntjie. Sien haar eers laat die middag. Darm is ek op kraamverlof en my ma en ek gaan n bietjie shop

Lekker aandjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250868 by Bytjie
More julle,

Mommyme, bly om te hoor als is nog mooi aan die gang met baba, maar ek hoop die bloeding hou op. Dit is die aakligste gevoel in die wereld om daai rooi/pink of watse kleur ookal op die toilet papier te sien. Geniet more se afspraak.

Kayla, wow julle mannetjie het lekker gewig opgetel. Nog net 'n paar slapies dan's is grootman ook hier.

Dellie, dis so 'n groot week vir jou en Kayla. Jy kan seker nie meer wag om daai poppie vas te hou nie ne.

Momzee, klou jou kleintjie nog styf vas of het jy ook vir ons goeie nuus.

Ek was Sat by GP want ek kon die hoesery en toe bors net nie meer hanteer nie. Hy het vir my venteze stroop gegee. En ek moet more weer terug gaan want my bloeddruk was bietjie baie hoog.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250865 by MommyMe
Môre almal

Hoop julle het 'n lekker naweek gehad. Myne was redelik bedrywig en gister was ons krag heeldag af,so was maar 'n luidag, het darem lekker slap ingekry.

Ek het Sat ogg erg begin bloei,meer as normaal en het ni weggegaan soos gewoonlik na die eerste oggend pieps nie. Dr gebel en hy het gese ek moet net dophou omrede ek geen pyn gehad het nie en dit donkerpienk "cloudy" was (jammr tmi)

Ek het toe gister oggend ingegaan v check up net om seker te maak en als was fine met sussie. Hy het nou ni al die groei checks gedoen nie want my eintlike afspraak is more,so ek sal dan nogsteeds gaan vir dit. is nogal stresvol. gister was daar weer niks,maar vanoggend weer liggies, hy se hy kan regtig nie se wat dit veroorsaak nie,dit kan 'n paar goed wees. Moontlik amnio vloeistof wat lek, dalk iewers 'n skeurtjie, ek weet nie. Dr wou ni inwendig doen nie,want se kan meer skade doen en premature labour veroorsaak.

Ok dis nou genoeg van my.

Dellie julle het n pragtige naam gekies en die tyd is amper hier. Super opgewonde vir jou!!!! Hoe was jou laaste besoek? :rock:

Kayla hoop als is nog reg met die kortisoon en jy hou nog uit, ook amper amper tyd, exciting :woohoo:

Bytjie hoop jou verkoue is al beter, net sodra mens voel jy word gesond dan trigger iets dit weer.

Hoop gaan nog goed met almal verder.

Lekker daggie xx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250844 by kayla
Hello julle

So vandag se sonar was n bietjie beter as laas week sin. Ons seun weeg nou 2.2kg. Dokter begin sondag weer met kortisoon tot dinsdag. Dinsdag sien sy ons weer en dan sal ons 90% seker donderdag keiser saam met Dellie :woohoo: :woohoo: ons sal 36 weke wees. Al wat keiser sal beinvloed is as iets gebeur voor donderdag of as die sonar wys seun nie genoeg gewig opgetel het nie. Dokter probeer druk vir 2.4 kg. Dan neem sy my op en druk tot die maksimum.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250815 by Dellie
Hi almal.

Ek is bly dit gaan goed met julle amper mammas! Ek is nou van Dinsdag met
kraamverlof..ek het nou al genoeg geslaap en dis eintlik nou bietjie vervelig
so alleen by die huis.Ek rus maar baie en het nou al haar goedjies reggepak.
Ek sien more weer die dokter.Sondag gaan ek my ma haal..sy kom vir 2 weke
by my bly..sien so baie uit.

Kayla - sterkte vir more en kom update sodra jy kan.Ek hou duimvas dat baba
mooi gewig opgetel het.

Bytjie - ek hoop die verkoue word gou beter.Jy mag penisillin antibiotika drink.En as jy keelseer het mag jy andolex c gebruik.

Mooi bly..ek sal more weer kom post.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250796 by Bytjie
Kayla, so bly jy raak nou opgewonde. en moenie worry oor die bedjie nie, dit kan agterna kom. Ek is ook baie bly dat jy vandag klaar maak, nou kan jy lekker rus en jouself lekker voorberei vir kleintjie, nie dat 'n mens seker ooit voorbereid vir 'n nuwe lewetjie nie ne.

Ons het 'n tweede handse travel system met 'n campcot gekoop en moet dit self nog laat droogskoon maak anders slaap ML tussen die honde en ek en kleintie op die bed. En die laai kassie sal ek seker vroeg in September kry.

Ek sê vir ML vanoggend, indien dr op 34 keiser doen dan is daar nog net 6 weke vir my oor :blink: . My een vriendin het mos die 3 Aug gekraam, dit voel vir my of ek bietjie op haar baba moet gaan oefen. Die laaste baba wie se doek ek omgeruil het, was my niggie en die is nou al 16 jaar oud.

Het enige van julle vir die antenatal klasse gegaan en was dit die moeite werd?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250795 by kayla
Hello julle

Dankie bytjie. Ek is eintelik opgewonde oor more.

Ek het besluit om vandag klaar te maak by die werk. Sal maandag oggend net inkom om vir my plaasvervanger rond te wys. Maar ek sal nie die heeldag hier wees nie.

Vandag is ook n baie stil dag, ek sit en loaf. Wens die tyd om.

Ons baba kamer kom aan. Is n bietjie laat slapers. :whistle: Maar die klere is nou gewas, so al het hy nog nie n bedjie nie, het hy darm klere aan sy boutjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account