heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 2 months ago #250635 by Bytjie
Kayla, gelukkig is my afspraak vroeg oggend. Ek gaan eers dr toe en dan kom ek werk toe.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250633 by kayla
Hello julle

Ja kyk bytjie, ek kan nie wag vir my afspraak nie. Ek tel die minute af. Nog n paar lang ure. :cry:

Lekker dag vir julle. Ek kom update sodra ons terug is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250631 by Bytjie
More mense,

Momzee, dankie vir die update. Moenie worry nie, een van die dae is jy so besig dat jou voete nie grond vat nie. Dellie, jy en Kayla is almal net so 'n week uitmekaar uit.

Kayla, voorspoed met die afspraak vandag. Hoop daai mannetjie het lekker gegroei.

Twee van my vriendinne het die week gekraam, albei so tussen 36 en 37 weke. Die een se baba was 4.5kg (ek moet bysê dat die ma 'n diabeet is) en die ander een s'n 2.62kg maar altwee is mooi gesond.

Kom nou Maandag, ek en Alicia kan nie meer wag nie.

Hoop julle het almal 'n lekker naweek.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
The following user(s) said Thank You: APotgieter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250616 by momzee
Hallo almal!!

Ek het darem rerig nie van julle vergeet nie! Het net nie eintlik nuus gehad nie. Kraamverlof is okay sover. Gaan nog elke dag in skool toe om goedjies uit te sorteer. Veral met interskole so om die draai. Maar ek is eintlik maar erg verveeld by die huis. :S

Was vandag weer by die gynae. Ek is 35 weke en 2 dae vandag en selfs die gynae is stomgeslaan oor sy so vinnig groei. Sy laat die skaal al trek by ongeveer 3.1 kg. Dit beteken syt in twee se tyd 800 gram aangesit. Dit verklaar dan ook my skaal se naald wat so klim... dok is steeds bekommerd oor my bloeddruk. Sy het vandag weer my meds opgestoot. Sy het besluit om op 38 weke induksie te doen net om seker te maak ek en babsie is gesond. So my datum sal so ongeveer die 25ste of 26ste wees. Dws... net drie weke om te gaan!!!

Lekker aand almal!!

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250611 by Bytjie
Ai Mommyme, hier's jy alweer in die TWW :P .

Alicia, het skoon vergeet om te sê: die dr wat die detail scan gedoen het ook die drie strepies gewys, en my gyne het weer agterna die family jewels gewys. Ek worry nie meer daaroor nie, die kleinding moet net gesond wees as hy/sy kom. Ek het gister weer 'n blou pakkie gekoop, so ek's reg vir watter kleur ook al :silly:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250608 by MommyMe
Bytjie u go girl!!! 3de trimester :rock:

Ek gan weer die 19de Aug v scan, ampertjies daar.

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250605 by Bytjie
Hallo julle,

Mommyme, dankie vir die update. So bly om te hoor die bloeding het opgehou, dit maak mens mal ne. En ek's nog blyer dat julle meer gemoedsrus het met die fetal monitor. Die tyd stap lekker vinnig aan ne. Wanneer is jou volgende scan.

Kayly, kyk net hoe verras daai mannetjie vir julle more met 'n lekker growth spurt. Jou tyd raak ook nou lekker min. Jy moet rerig kyk om bietjie vroeër klaar te maak jong. Al die dames wat ek ken wat tot op die bitter einde gewerk het, sê hulle is baie spyt daaroor.

Dellie, nog net twee wekies dan's jou poppie hier!

Momzee, lyk jy hou so lekker vakansie dat jy skoon vergeet het van ons klomp hier ne.

Al die ander dames, julle is darem baie stil.

Ek gee nie om of ek reg of verkeerd nie, maar ek sê my derde trimester begin more :woohoo: :woohoo: . Kan nog steeds nie glo ek het so ver gekom nie.

Die week het amper sy gat gesien YIPPEE!!!!!!

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account