heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 2 months ago #250297 by kayla
Hi Mommyme

Ja ek sou ook eerder dokter toe gaan. Dis beter. Die dokter gaan tien teen een n interne ondersoek doen en dan vir jou mooi se wat aangaan. Laat weet ons hoe het dit gegaan.

AAAAHHHH ek sien eers die gynea more. My dokter het n noodkeiser wat sy moet doen tydens my afspraak vanmiddag. Darm as n mom to be verstaan ek. Sien haar more oggend

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250295 by MommyMe
More dames

Kayla baie Dankie vir jou raad, ek troos myself dis nou net dalk infeksie of iets. Ek het woensdag oggend mos gespot en toe het dit weggegan,was baie min, Maar vanogg toe spot ek weer en dis meer. toe is ek sommer in toestand. gan nou later vanmiddag dr toe net om seker te maak. Wil ni kanse vat nie.

:S

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250277 by Dellie
Kayla - daar is die volgende vorms: UI2.3 vorm - hierdie moet in duplikaat voltooi word. Geen datums (behalwe
waar jou gynie moet voltooi. Dan 'n UI-4 vorm: hierdie moet daar 5 oorspronklilke vorms voltooi word. Een
handig jy in voor die geboorte (dus vul die gynie nie nou al haar/sy gedeelte in nie) en dan die ander 4
vorms moet deur die gynie ingevul word na die babatjie gebore is. Hierdie vorms mag ook nie datums he
nie (behalwe waar jou gynie invul). Dis volgens die plek wat my UIF doen. Ek moet ook vir manlief vra om
my vorms te laat invul na die babatjie daar is.

Ek is ook bekommerd oor die UIF - so bang ek kry dalk glad nie eers UIF nie. Of my vorms raak weg en ek
weer alles moet voltooi ens. Ek gaan voor ek myne inhandig, afskrifte maak van alles..net vir incase!

Bytjie - jy hoef darm nie meer te lank te wag vir jou volgende afsprakie nie! Hopelik kan die dr dan bevestig
of dit nou 'n seuntjie of dogtertjie is!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250274 by Bytjie
Kayla, ek gaan weer 11 Augustus

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250271 by kayla
More julle

Dellie, sterkte vir more. Ek sal so teen my volgende afspraak my vorms vir die dokter gee om in te vul. Daar is mos twee. Een wat swangerskap bevestig en een wat eers ingevul mag word sodra baba hier is. So my man sal maar dit moet organise. Ek wil ook my vorms ingee so teen die middel van augustus. Of gaan jy sommer jou dokter vra om beide te doen en net die datum volgens jou keiser aanpas?

Bytjie, wanneer is jou volgende scan? Miskien kan jy dan sien. FXFXFX

Hello al die ander

AFM: Wag in spanning vir more, sien die dokter eers in die middag. Ek sukkel net met die slaap, en moegheid. Darm nog nie been krampe of seer rug of sooibrand nie. FXFXFX dit bly weg. Ek stress n bietjie oor die UIF. Ek is n control freak, en ek worry dat my man gaan vergeet om die vorms vir my dokter te gee om in te vul etc...

More is VRYDAG :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250262 by Bytjie
Hi julle,

Dellie, dis een van daai BMI skale en dit was op special by Dischem laat verlede jaar. Ek dink ons weet maar net nie lekker hoe die ding werk nie :blush: . Sjoe net 4 weke, Het die senuwees nog nie begin inskop nie. En ek hoop regtig jy het 'n goeie afspraak more met die nuwe dr.

Mommyme, geluk met span pienk. Wens my een se geslag wil nou manlik of vroulik bly :laugh:

Kayla, dis darem amper Vrydag......

Lekker dag vir julle almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250259 by Dellie
Mommyme - dis super wonderlike nuus dat dit 'n dogterjie is - so bly vir julle! Ek glo en vertrou alles sal goed
verloop. Liewe Jesus sal jul babatjie veilig hou! En voor jy jou oe uitvee, hou jy jou poppie in jou arms vas!

Bytjie - ek stem, moet onder geen omstandighede van daai skaal ontslae raak nie! Waar het jy daai skaal gekoop
want ek soek ook een! Ek klim nie eers meer op my skaal nie - ek kan sommer sien aan my klere hoe baie
gewig ek opgetel het. Al my tops span so styf om my lyf en my maternity broeke begin ook aan die stywe kant
sit! Maar dis okey - ek vreet maar voort!

Kayla - ek sal beslis kom update. Ons sien haar sommer al vroeg - 9uur!Ek is verskriklik opgewonde! Vandag
oor 4 weke word ons poppie gebore - kan dit nie glo nie. En oor 3 weke gaan ek met maternity leave..Yay!
Sy moet van my UIF vorms ook invul sommer. Ek is amper klaar met my UIF - ek wil myne die 8ste Augustus
gaan ingee by die plek wat myne vir my doen. Ja - die bank stempel mag nie meer as 60 dae wees as jy dit
ingee nie. Ek het myne so 2 weke terug by die bank gaan doen - so dit behoort reg te wees nog teen die tyd
wat dit ingegee moet word.

Kom update ook sodra jy kan!

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account