Hi julle, hoop julle het lekker naweek gehou.
Mommyme, hoop daai stolling sorteer gou uit. Dis nie lekker om elke keer so te skrik nie. So bly om te hoor jou poppie swem lekker rond.
Kayla, waar's jou update.
Dellie, dis seker 'n groot verligting dat julle van die nuwe dr hou. Kan nie glo jou poppie kom oor drie weke nie. Die tyd het regtig gevlieg. Dellie ek het vir ML gesê dat ek nie al my goedjies saam gaan vat hospitaal toe nie. Hy moet maar skoon pajamas en handdoekies ensovoorts elke dag bring en die vuilgoed weer huis toe vat, ek sal dit wel net voor die tyd in aparte ziploc bags of so iets pak.
Momzee, dis mos jou laaste week van werk ne yippee. Hoe gaan dit met jou en kleinding.
Ek is maar rustig. Wag in spanning vir die volgende afspraak op 11 Aug. En ek gaan of middel Aug of einde Aug klaarmaak, sal nog inkom maar gaan nie heeldag, heelweek by die werk bly nie. My hooikoors en allergies kuil my te veel op.
Lekker week vir almal van julle
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP