heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 3 months ago #249619 by baby
Hello almal

Sjoe, maar ons tye kom nou nader. Dit lyk vir my ek is eerste. My keiser is of 15 Julie of 22 Julie. Die mannetjie is al 2.5kg en ek kry al lekker swaaaaar om hom rond te dra.

Ek sien my dr weer 24 Junie en dan gaan hy eers op verlof. Dan kan ek hom eers weer 14 Julie sien en dan gaan hy kyk of ons Mj 15 Julie kan uithaal. My senuwees is klaar!

Bly dit gaan so goed met almal!

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249618 by Dellie
Kayla - ek dink jou sak sal net sulke oulike goedjies in he. Jy moet kom post as jy joune gekry het - jy behoort
ook dan seker binnekort joune te kry? Yip, ek sien die dr nou weer op 32 weke en daarna elke 2de week.

Al die ander - kom gesels bietjie!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249603 by kayla
Ooo Dellie kan nie wag om my sak by dischem te kry nie. :woohoo: Maar myne is seker minder opwindend want jy kry dit mos deur jou medies? Ek is ook bly jy noem van die elke 2 weke, het gewonder wanneer ek dokter elke twee weke gaan begin sien. Dit sal ook dan seker op so 30 weke wees? Ek gaan op 32 weke kortisoon kry :(

Al die ander, kom se hello

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249597 by Dellie
Hi almal

Kayla - 11 weke is om die draai!

Hoe gaan dit met almal?

AFM - ook nie veel nuus nie. Sien die dr weer 30 Junie en daarna elke 2 weke. Is more 30 weke! Ek het
erg rugpyn, beenpyn en sooibrand die laaste 2 dae. Ek sit op 'n kussing by die werk en het vandag vir my
'n warm water sak gebring om bietjie die pyn te verlig - dit help darm bietjie. Panados werk niks nie.
Verder is ons poppie nog baie woelig hier binne - ek geniet dit vreeslik om haar te sien en voel skop en boks!
Ons was saterdag vir ons maternity shoot - dit was baie lekker. Ek kry eers die fotos oor 5 weke! Ek het
ook my sak en toy storage boks gekry by Dischem die naweek - dit is baie oulik en daar is baie handige
goedjies in die sak.

Lekker daggie vir julle

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249595 by kayla
Hello julle

Hoop julle gaan goed aan. Ek is vandag 27 weke, nog net 11 weke tot my keiser :woohoo: Ek weet nie of ek bang of opgewonde is nie. Ek dink dit is seker n mengelmoes van gevoellens.

Hoop julle het n wonderlike dag.

Ek het nie veel nuus nie, sien die dokter eers weer 5 Julie, nie regtig enige nuwe simptome nie, as dit nie vir die skaal was nie, het ek nie eens geweet ek is swanger nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249546 by kayla
Dankie dellie, die een het nou weer begin woeker. Tel die tyd af tot ek huis toe gaan. Alles is gepak vir ons langnaweek, ons moet net sleutels for ons house sitter gee en dan kan ons in die pad val.

Hoe voel julle oor waxing gedurende swangerskap? Ek is lus om eerder te wax as om te skeer vir my keiser. Dit gaan baie seer wees, maar ek sal net moet tande kners en deur druk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249545 by Dellie
Kayla - dis heeltemal normaal. Daar is dae wat ek haar ook nie baie voel beweeg nie (dis asof sy haar energie
spaar) en dan eweskielik (na so 2 of 3 dae) is sy baie aktief. Jy sal ook begin agterkom wanneer babsie
aktief is en wanneer hy slapies! Sy spasie raak ook al hoe kleiner soos hy groter word en het ook baie
daarmee te doen. Maar as jy bekommerd is, gaan eerder dr toe.

Lekker naweek almal!

xxxx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account