heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 4 months ago #249339 by Bytjie
Hallo julle,

Ek wil ook 'n maand voor die tyd en ten minste drie maande na die tyd, maar ek probeer nog ML se kop ompraat om 'n tuisbly mamma te word :P

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249337 by Joans
Haai almal!

Lyk of almal darem goed aangaan. Maak my sommer bly!

Kayla, met kraamverlof dink ek ek gaan 'n maand voor die tyd af vat (as alles mooi gesond en goed lyk) en dan hang dit van heelwat dinge af na die tyd. DH kyk op hierdie stadium uit vir 'n werk wat beter betaal, so as hy 'n nuwe beter pos kry sal ek waarskynlik vir 'n tyd stay at home mom speel, maar indien nie gaan ek anyway drie maande af vat na baba gebore word. En jy?

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249335 by kayla
Dankie Momzee. Ek is seker my dokter sou iets gese het. Ek is nie regtig vreeslik gepla nie, want solank hy groei elke keer as ons scan is dit goed.

sterkte vir julle week. Ek het eers gister weer kom werk, maar kyk, ek sien al klaar uit na kraamverlof. Hoe lank vat julle almal? En hoe lank voor die tyd gaan julle afvat?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249317 by momzee
Kayla - op 23 weke en 6 dae was sy al oor die 700 gram, maar dit klink my dit wissel maar baie. By die dok se spreekkamer is daar 'n tabel gewees en joune klink 100% reg. Ek reken my meisiekind aard maar net na ma en pa en is aan die groter kant... ;)

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249308 by Bytjie
Kayla, ons is by LA Health. Ek het gedink ek sal volgende week na ek by dr was vir hulle in kennis stel.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249307 by kayla
Hi bytjie, ek is op discovery, en hulle wil he jy moet hulle laat weet so van 12 weke af. Ek het hulle laat weet so op 18 weke. Dit was baie maklik en jy kan hulle bel om dokters te verander en hospitale ens.

Watter medies is jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249303 by Bytjie
Kayla, so bly om te hoor als is ok en jy kan weer 'normaal' voortgaan. Hoop dit bly so. Ek het op die internet gekyk en dit wissel maar so van 660, 670, 680 en 690 g, so jou kleintjie is nog mooi op track. As ons enetjie te skaam gaan wees om sy/haar beentjie oop te maak dan koop ek alles pienk :silly: . Eks nie baie gepla oor geslag (is nou wel baie nuuskierig daaroor) solank kleintjie net gesond is.

Tanya, jou dogtertjie is pragtig.......

Momzee, geluk met die derde trimester. Jammer om van jou kwale en skete te hoor maar daar's nog net 3 maandties oor dan's jou kleinding hier.

Wanneer het julle dames jul medies in kennis gestel van jul swangerskappe?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account