heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 4 months ago #249357 by Dellie
Kayla - ja ek gaan vir 'n keiser. Ek en jy gaan dan so saam saam babatjies kry!

Momzee - sjoe jy is baie gelukkig om Desember ook verlof te he.

Het julle almal al gaan kyk na kleuterskole?

Ons het al na 2 gaan kyk en Maandag wil ons weer na 'n paartjies gaan kyk naby die huis - Dan moet ons
besluit waar ons haar gaan laat skooltjie gaan van Januarie af. Ek sal middel Desember moet terug werk toe
kom, maar manlief se maatskappy sluit darm oor Desember en sal hy dan na ons poppie kyk. Maar sjoe, die
kleuterskole by ons is verskriklik duur!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249350 by momzee
My kraamverlof begin amptelik die 1ste Augustus tot die 30ste November, maar aangesien die skole dan elk geval sluit is Desember en die begin van Januarie ook deel van my verlof.

Dit was toe per ongeluk goeie beplanning aan ons kant vir 'n langer verlof. Veral as mens in ag neem dat daar nog net so drie weke van skool oor is, dan drie weke vakansie en dan gaan ek in die nuwe kwartaal net terug vir tien werksdae! So ek het nog net 26 werksdae oor!

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249349 by kayla
Dellie kry jy n keiser? Ek het ook uitgewerk ek het nog so 14 weke oor. Dis scary verby.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249347 by Dellie
Hi julle

Ek vat kraamverlof, sover vanaf 15 AUgustus af. Ek wil nie baie lank voor die tyd nie omdat ek graag meer tyd
saam met my baba wil he. Maar ons sal maar sien of ek tot dan sal kan werk - hang maar af van my lyf en of
baba vroeer moet kom of nie.

Sjoe, kan nie glo oor 11 weke kom ons poppie nie!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249345 by Bytjie
Kayla miskien moet jou maar weer met jou dr praat en dit oorweeg om bietjie vroeër met kraamverlof te gaan. Jy weet mos ons is spesiale gevalle.

My datum is hier van die 25ste Okt af maar ek gaan al in September net ingeval hulle dalk babsie moet vroeër uithaal (ek het kroniese hoë bloeddruk)

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249343 by kayla
Eish julle laat my nou worry. Babsie is veronderstel om die 17 September te kom, maar ek moet n keiser kry, so ek werk op die eerste week van september en ek het klaar vir my baas gese ek vat kraamverlof van 1 September af tot in Januarie. Dit is 4 maande. Ek sal maar moet knyp dat ek nie by die werk pop nie. Toe ek dit vir my dokter se toe kyk sy my maar snaaks aan. :whistle:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249341 by Joans
Bytjie,

ek voel jou pyn! Dis maar deesdae moeilik om op net een inkomste te kan leef, ek weet DH sal baie graag dat ek nie hoef te werk nie, maar moet nou kyk of dit vir ons sal moontlik wees. Die lekker ding is egter dat ek van die huis af vryskut kan werk, so dit sal 'n rukkie vat om 'n goeie kliente basis op te bou, maar as ek eers dit aan die gang kry is dit 'n wonderlike opsie wat beteken ek kan nogsteeds stay at home mom wees en na 'n ruk weer begin finansieel bydra. Maar tye is bietjie moeilik, sal maar moet kyk wat die toekoms inhou!

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account