heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 4 months ago #249457 by Dellie
Goeie more almal!

Hoop dit gaan goed met julle?

Ek was gister vir die 4D - en dit was super amazing en spesiaal! Sy het darm so gele dat ons wel haar
gesiggie kon sien. Ek heg vir julle fotojies aan.

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249449 by kayla
Hello julle

Hoe gaan dit? Ek kan nie glo dit is weer maandag nie, urgh! Maar darm gaan ons die langnaweek weg. Iets om na uit te sien. Ek kan nou regtig nie meer wag vir ons baba om te kom nie, hy moet nog baie groei, maar ek het vir my man gister gese ek wens ek kan hom uithaal, liefkoos, vashou en terug sit om verder te broei.

lekker dag vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249395 by Dellie
Momzee - ons het op 20 weke ons bed gaan boek en 4D (my dr het voorgestel ons doen dit dan). Ek kan nou
net die pre-auth kry by die medies en dan die hospitaal laat weet. As jy bed booking doen, hoef jy nie
spesifieke datums in te sit nie.

Tanya - yip - kan nie glo oor bietjie meer as 2 maande is ons poppie ook hier! Jou dogtertjie is te pragtig vir
woorde - geniet haar sommer vreeslik baie! Is sy darm 'n maklike babatjie?

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249391 by TanyaS
Momzee, jy vul al die admission vorms in wanneer jy jou bed boek :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249390 by TanyaS
Dankie julle :)

Het 4 maande verlof ingesit so ek gan sept terug, ek sou so 3 weke gehad het voor haar geboorte, mar soos julle weet was dit toe nie so nie lol, my verlof het die 1ste may begin en sy is die 2de gebore

Momzee ek dink ons het hier by week 27 ons bed geboek, ek wou ook normaal kraam, mar jy moet nogsteeds die booking doen. Hulle sal al die datums verander soos jy ingan :)

Ons het verlede week gan kyk na skooltjies en ja dis nogal duur, sou by die huis gebly het as ek kon

Dellie, dis amper tyd vir jou :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249378 by momzee
Hallo julle!

Vinnige vragie of twee: Wanneer book mens jou bed by die hospitaal? Nie eers rerig beself mens moet dit doen nie, want as jy normaal wil kraam is jy mos nie seker wanneer die babatjie besluit om te kom nie? En hoe gaan jy te werk om dit te doen?

En wanneer moet mens se admission vorms in wees by die hospitaal? Ek is clueless met die goed en dit voel of daar heeltyd net nog goed is om aan te dink!!

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249358 by kayla
Hi Dellie, ek soek nog na kleuterskole. Ek bly op pit sonder water, waar almal eers van 2 jaar af vat. Ek het een skooltjie gekry, maar soek nog rond. Ek dink ek gaan eers begin kyk as ek op kraamverlof is. Ek probeer nog te kyk na die opsie kyk vir n nannie. Ek weet eintelik nie wat om te doen nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account