heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 5 months ago #249544 by Bytjie
Hallo al die amper mammas :)

Kayla, hoop babsie beweeg darem so bietjie meer.

Wil maar net sê julle moet lekker werk en die laaaaannnnngggggg naweeek geniet dames :rock:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249525 by kayla
Ek is bly jou babatee was lekker. Ek het die einde van die maand myne saam die familie in jhb en dan in julie hier in natal een saam my vriende.

Dellie, ek het ook so gewik en weeg oor n humidifier, toe koop my ma vir my een as geskenk. Ek dink dis maar n persoon se eie voorkeure.

Julle ek wil by julle weet. Voel julle party dae baba bitter min? Die afgelope 2 dae voel ek bewegings, maar nie soos altyd nie. Iemand het gese dis dalk n growth spurt waar hulle al die energie spaar. Ander vertel my dat seuntjies lui is en dan hoor ek dis omdat ek so koud kry en gespanne is van die koue? Ek weet eers op 28 weke maak dit saak dat hulle 10 keer per 2 ure moet beweeg. Ek is nou 26 weke. Ek voel babsie, maar hy is te stil na my sin. Ek wil nou nie elke 2 minute dokter toe hol nie, en ek voel dat als heeltemal ok is, maar het julle babsies ook so gemaak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249523 by Bytjie
Hallo julle,

Dellie, dis baie exciting dat jy nog so kort tydjie het om te gaan. Weet jy al my vriendinne sê dis 'n dogtertjie en ML is glad nie happy daaroor nie, hy wil net weet waar hulle hul grade vandaan kry :laugh: .

Kayla, my medies het nie maternity benefits nie :( . Ek het hulle vanoggend gekontak en hulle het net gesê ek moet van so 28 weke af weer kontak maak om die toelating vir die hospitaal te kry. Ek het ook nie vir babs voel beweeg nie, of miskien was daar al butterflies en ek is maar net te stupid om dit te herken.

Geniet jul dag. En dis nog 'n lieflike dag in die mooie Paarl.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249519 by Dellie
Baie dankie Kayla en Bytjie - ons is smoorverlief op hierdie gesiggie! In een van die videos wat ons saam met
die 4D kry, maak sy haar mondjie oop - kan nie wag om daai bekkie op te vry nie! Dis so amazing!

Bytjie - ek dink dis 'n dogtertjie! :)

Ek het my babatee ook verlede saterdag gehad en dit was baie lekker - ek het baie nuttige goedjies gekry. Ek
kort nog 'n paar goedjies maar gaan maar wag tot die werk vir my 'n baba tee hou en kyk wat ek daar kry. Ek
het met die geld wat ek by die tee gekry het, vir my 'n steriliseerder en elektriese bottle/food warmer gekoop.
Dink julle 'n humidifier is nodig? Baie van my vriendinne se dis 'n lekker ding om te he maar ander se weer nee
want dit kan die babatjies siek maak..so nou weet ek nie. Wil nie my geld mors op onnodige goed nie.

Hierdie saterdag gaan ons vir die maternity shoot - sien baie uit! Ek moet nou begin om die UIF vorms in te vul
sodat ek dit middel Julie kan ingee vir die plek wat my UIF doen. Maar sjoe, dis baaaie vorms! Ek probeer maar
bietjie spaar ekstra 'n maand want ek is net bekommerd die UIF dek nie alles nie.

Verder is ons maar nog besig met haar kamer - manlief maak die naweek vir my 'n rak wat ek bo die changing
station wil sit - net vir ekstra pakplek vir haar goedjies. Ek begin nou lekker moeg raak - darm nie so erg soos
die eerste trimester se moegheid nie. En ek kan ook nie meer so ver loop nie - dan is ek gedaan. Vandag is ek
29 weke - nog net 10 wekies oor dan is ons poppie hier!

Kom gesels bietjie julle!

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249507 by kayla
Aaaah lekker om van jou te hoor bytjie.

Ja ons een het ons ook laat wag tot na 20 weke. Dis maar beter om die medies te se. Ek is nou in die maternity benefit gap so van nou af kom alles uit my maternity benefit uit en nie uit my savings nie. Dit maak nogal n groot verskil. Voel jy al die butterflies?

Hello al die ander. Kom gesels n bietjie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249502 by Bytjie
Hallo dames,

Dellie, jou babsie is pragtig. En jou tyd is amper hier ne.

Kayla, sjoe die tyd stap darem vir jou ook vinnig aan. Ek sal seker vandag die medies kontak net om hulle in te lug van die swangerskap.

Waar's die ander dames dan so stil?

Wel ek's 19 weke. Was vanoggend weer by die dr maar hierdie baba het sy/haar bene lekker gekruis gehou so ek weet nog nie of dit blou of pienk is nie. Ek gaan die 24 Junie vir my detail scan hopelik sal ons dan kan sien. Baba meet nog steeds 'n week vooruit en dr sê sy/hy het lekker lang bene en gewig is nou 370g.

'n Lekker dag vir julle almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249464 by kayla
aaah Dellie sy is pragtig.

Ek wens ons hospitaal gee jou dit verniet, maar ons kry net n sak :cry:

Gaan dit goed met julle almal?

Ek het nog nie my bed geboek nie, ek dink my dokter moet my n brief gee, sal seker met my volgende besoek dit moet doen. Dan is ek 30 weke. :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account