heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 4 months ago #249268 by MommyMe
Hi Bytjie, ag lekker. ek gaan eers die 17de oor 2 weke, is dan 8 weke. Kannie meer wag nie, so ongeduldig :silly:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249266 by Bytjie
Hi julle,

Dellie, sussie groei mooi. En ek hoop jy geniet jou tee die naweek. En vra maar vir die dr iets vir die skete. Ek het ook net skielik Sondag sooibrand gekry.

Mommyme, geluk met die 6 weke swangerskap. Wanneer is jou afspraak nou weer?

En ek gaan volgende Woensdag weer dr toe.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249262 by MommyMe
More almal

Dellie dis te pragtig. kan net imagine hoe kosbaar. :heart:

Stella --te oulik! Geniet hom gate uit. ;)

Ek het gister iets baie vreemd opgemerk. Ek het tydens my vorige swangerskap, aangesluit by Babycentre se weeklikse emails v baba groei. Na die miskraam het hulle steeds net aanhou stuur en ek het dit nooit gestop nie.

Gister toe kry ek 'n email vir "your baby is 6 weeks today"...
Hoe ironies want ek was gister 6 weke swanger ook.

Verder gan dit ok. ek slaap net nogal sleg. Droom vreeslik baie en as ek wakker word is ek net onrustig en kannie weer aan die slaap raak nie.

Bytjie wanneer gaan jy weer vir volgende scan?

Kayla hoe voel jy?

lekker daggie almal. Darem al Dinsdag. :whistle:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249260 by Dellie
Hi almal!

Stella - ek is bly die doeke werk baie goed! Gerhard is 'n pragtige seuntjie - kan nie glo hy is al 2 maande oud
nie. Die tyd vlieg te vinnig verby! Geniet hom sommer baie!

kayla - hoe gaan dit nou met jou?

Hallo Mommyme, Bytjie en Joans - hoop dit gaan goed met julle!

AFM - ek was gister vir my 28weke scan - ons poppie is gesond en groei baie mooi. Sy weeg nou 1.48kg.Ek
is so dankbaar vir hierdie klein wonderwerkie! Ons het die 9de Junie ons 4D scan - dr se as sy le soos wat sy
gister gele het, sal ons 'n mooi 4D he - so ek hoop regtig sy wys haar gesiggie mooi vir ons! Saterdag is my
baba tee en sien baie uit daarna ook! Ek begin nou baie "skete" kry - lae rugpyn, bene wat kramp en pyn en
erg sooibrand (iets wat ek nog nooit gehad het nie).

Julle moet 'n lekker week verder he!

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249258 by Bytjie
Hallo dames,

Stella, Gerhard is pragtig. Dit klink of jy moederskap baie, baie geniet.

Mommyme, hoop jy voel al beter.

Kayla, hoe gaan dit met jou.

Dellie, hoe was jou scan toe gister?

Joans, waar's jy so stil?

Julle dames moet 'n lieflike dag het.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249253 by StellaK
Hallo daar

sjoe, maar ek moes nou baie opvang.

Dellie, jy het n ruk terug gevra oor die doeke. dit werk baie lekker.
ek gebruik dit voltyds vanaf 3 weke. voor dit was sy bene net te dun, dan het die pieps net uitgelek.
sien die foto.

eks so bly dat dit nog goed gaan met julle.

by ons gaan dit baie goed. Gerhard is nou die week al 2 maande oud.
die tyd vlieg vreeslik vinnig. die mannetjie is nou nie 'n groot slaper ni, soo ons staan maar so 3 na 4 keer op in die nag. daar was darem al so paar nagte wat ons net 2 keer op was en 'n luukse 2 nagte wat ons net 1 keer op was.
hy begin nou so lekker lag en geselsies maak

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249221 by MommyMe
More dames

Glad nie lus om hier te weesvandag (werk). Baie sleg geslaap.

Dellie geniet jou scan vandag.

Ek voel effe verkouerig. Kry sulke naar gevoel wat kom en gaan...en glad nie meer lus v koffie nie.

Julle moet 'n heerlike dag he. :heart: :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account