heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 4 months ago #249198 by Bytjie
More julle,

Sjoe Kayla, so bly als is nou onder beheer. Jy moet dit nou maar rustig vat jong.

Dellie, geniet die bederf van die hare sny en kleur.

Mommyme, hoe gaan dit? Het die simptome al ingeskop.

Ek gaan maar rustig aan. Ek lê saans op my linkersy en probeer om die baba te voel beweeg, maar as ek my kom kry dan skrik ek so 12uur se kant wakker vir my eerste piepie break :blush:. Ek het 'n paar stukkies klere gekoop en 2 pakke kimbies, gaan weer volgende maand verder koop is vir nou eers bankkrot :whistle:

Geniet die naweek dames.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249196 by MommyMe
Agnee Kayla, is nie lekker om so te skrik nie, Bly jy is nou beter. Vat dit maar rustig.

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249195 by kayla
Hello julle

Wat n week! Ek was maandag aand opgeneem met bloeding. Was op drips en als om die bloeding te stop. Darm nou onder beheer en op streng bedrus en antibiotika. Ek dink my dokter was net so bekommerd. Ek was so bang. Maar nou dat die bloeding gestop het baljaar baba weer lekker. Elke keer as ek nie baba voel nie poke ek hom sodat hy skop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249191 by MommyMe
More almal

Sooooo bly dis Vrydag, :rock: dit was rerig 'n baie lang week vir my. :blink:

Dis so lekker om te lees wie gaan waste geslag he en hoe almal vorder.

Julle moet 'n lekker daggie he. :heart: :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249190 by Dellie
Hallo aan al die moomies!

Joans - baie welkom hier - weet jy gaan lekker saam gesels.

Kayla - so bly baba is gesond! Jammer om te hoor oor die bloeddruk maar ek glo alles sal goed gaan.

Bytjie - Hoe gaan dit met jou?

AFM - steeds nie veel nuus nie. Ek sien vreeslik uit na Maandag se scan - so opgewonde om hierdie poppie weer
te sien! Kan nie glo ek is al 27 weke nie - die tyd vloeg baie vinnig! Ek het nog nie my hare gekleur nie - ek
wil eers gaan sny en dan sal ek kleur. Ek beoog om voor die 14e Junie te sny en te kleur want ons doen dan
ons maternity shoot.

Julle moet 'n lekker naweek he!

xxx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249107 by Joans
Dankie julle! waardeer dit.

Kayla, sjoe, ekt nie geweet swangerskap kan mens se bloeddruk so opjaag nie. vreemd! Ek neig ook altyd na lae bloeddruk so ekt gedink ek kan nie moontlik sulke probleme he nie, maar as dit dieselfde met jou was moet ek ook dit dalk bietjie meer monitor. Ek kan nie wag tot ek ook kleinding ook kan voel beweeg nie! Dit moet seker 'n wonderlike gevoel wees!

Bytjie, ja ek ervaar dieselfde. Het die afgelope 3 dae reggekry om later as 9uur wakker te wees. Groot makietie! Maar meesdal is ek al in die bed voor 8 :blush:

Ja julle, slaap is maar 'n issue. Ek is nog nie eers op die punt waar my lyf ongemaklik raak nie maar die badkamer runs elke twee ure maak my gaar. Wonder wanneer ek weer 'n goeie aand se rus sal inkry!! Maar dis mos die lewe van 'n ma.

Kayla, hulle se dis goed om op jou linkerkant te slaap omdat dit goed is vir bloedtoevoer vir die baba en minder druk op die hart of so iets, dis apparently goed, maar nou nie lewensbelangrik dat jy net op jou linkersy slaap nie. Mens rol maar anyway mos om want dit raak maar ongemaklik. Maar ekt gehoor dis sleg om op jou rug te slaap, want dit sit druk op 'n senuwee in jou rug en kan jou in ekstreme gevalle laat bewustelloos raak (bietjie scary, maar skaars). Anyway, dis so ver ek kan onthou, het dit erens raakgelees.

Lekker slaap almal! Dis alweer sulke tyd, moet gaan uitpass.

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249100 by kayla
Hi bytjie, ek het gewoonlik lae bloeddruk en dan voel ek net sleg en swak. Die afgelope tyd voel ek great en nou vertel die dokter my die bloeddruk is te hoog. WEIRD! Ek het ook lank gewag vir die rakker om te skop, maar nou voel ek hom amper heeltyd. Dit is wonderlik, maar raak n bietjie te veel want hy skop my blaas. My man het laas week vir die eerste keer die skoppe gevoel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account