heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 4 months ago #249016 by kayla
Hello julle, leef julle nog?

Wat is nuus by julle?

Hier by my niks nuwe nuus nie. Gaan more weer dokter toe. Ek is nou tussen 23 en 24 weke. Die laaste twee weke het my maag begin verander van n vet magie tot n preggie pensie. Mense kan nou sien ek is swanger.
Dis volgende maand ons huweliksherdenking, toe book ek vir my en manlief in n vakansieoord in vir die naweek. Sien baie uit. Hy weet net dat hy die naweek moet oop hou, maar verder weet hy niks.

Ek begin die week met my UIF vorms. Het nog al die pad gehoop en bid ek kry betaalde verlof, maar gister confirm dis onbetaald. :cry:

Lekker naweek vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #248892 by MommyMe
Baie geluk Minki, hy is te pragtig!!! :heart:

Geniet elke oomblik!

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #248877 by Bytjie
Hallo dames,

Momzee, welkom en ons gaan sommer lekker gesels.

Minki, baie, baie geluk met boeta se geboorte. Die mannetjie is cute.

Ek hoop dit gaan goed met die ander nuwe mammas.

Eks bly om te hoor dit gaan goed met julle.

Eks vandag 15 weke, weet nog nie die geslag nie. Gaan eers weer volgende week dr toe en sal dan miskien uitvind anders moet ek vir die 20 weke scan wag. En verder wag ek maar net die tyd om (is nie juis geduldig van aard nie :blink: ).

Dames julle moet jul daggie verder geniet.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #248873 by Dellie
Momzee - baie welkom hier - seker jy gaan lekker saam gesels hier!

Minki - baie geluk met boeta - hy is te gorgeous.Geniet hom sommer baie. Sodra jy kan, kom post vir ons jou
geboorte storie.

Hallo Kayla! Het jy al begin shop vir die mannetjie? En het julle al aan name gedink?

Bytjie - hoe gaan dit met jou? Het jy al uitgevind of dit 'n dogtertjie of seuntjie is?

AFM - niks veel nuus nie. Raak groter by die dag en poppie skop en boks lekker hier binne. Sien nou uit na
die 2de Junie vir my volgende scan! En dan natuurlik my 4D op 9 Junie. Vandag oor 3 maande gaan ek
met kraamverlof...eeeek! Dis om die draai en sien so uit daarna. Ek kan nou nie meer wag vir hierdie poppie
nie! Ek gaan die einde van die maand my UIF begin doen - ek gaan ook van Life's Miracle UIF se dienste
gebruik maak. Hulle het klaar vir my die registrasie vorm gestuur. Ons gaan die 14e Junie vir 'n
maternity shoot ook - sien baie uit.

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #248871 by kayla
ag te kostelik Minkie

Lyk asof alles goed afgeloop het. Baie geluk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #248870 by minki.vandriel
Hi julle almal!

Wil sommer gou laat weet boeta het besluit om Maandag te kom! :) Ek is nogsteeds so op 'n endorphin rush - dis ongelooflik!! Ek is SOOO bly my gorgeous seuntjie is uiteindelik hier! Ek geniet elke oomblik en sooo verlief :)

Ek is bly om te sien dit lyk darem of dit goed gaan met julle almal ook!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #248868 by kayla
Welkom hier Momzee

Ek glo ons gaan lekker chat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account