heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 5 months ago #248606 by TanyaS
More almal,
Hoegan dit?
Ewa is vrydag middag gebore, mybloeddruk was bietjie hoog en hulle moes n keiser doen.
Hoop julle het almal n lekker naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248577 by TanyaS
Hello almal, jammer ek was so stil, ek is afheboek by die huis so ek is nie veel op die internet nie
Kayla, ek is seker jy sal by die anatomie scan kan sien :)
Minki hoe voel jy? Dae raak nou min! My volgende afspraak is more middag, so hopelik weet ons dan of die dr n induksie of enigiets wil doen. Stella, hoegaan dit met baba?
Dellie hoegan dit met jou?

Ek het ook die discovery en dischem sakke gekry, ek moet se, ek hou baie meer van die dischem sak, dis nogal heel nuttig

Minki, ek sukkel ook mar met klere, mar ek wil ook nie gan duur maternity klere koop nou nie, so ek dra mar meestal tights en dan het ek mar net n paar langmou tops by woolies gekoop in 1 size grooter.

Hoop dit gan nog goed met julle almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248522 by Dellie
Goeie more almal!

Hoop julle het 'n lekker naweek gehad!

Kayla - My anatomie scan was dieselfde as die gewone scan maar hulle kyk net meer in detail na hierdie goedjies.
Ek is seker jou dr behoort nou te kan sien of dit 'n blou of pienk voetjie is!

Tanya - hoe gaan dit met jou - Klou baba nog? Jy is baie stil.

Hallo Minki - hoe gaan dit met jou?

AFM - niks veel nuus nie. Het nie baie lekker geslaap gistraand nie - my rug is baie seer. Sien weer die dr
5 Mei - sien baie uit. Ek het in April bietjie na kleuterskole gaan soek en wil Maandag weer na 'n paar gaan
kyk. Wil dit maar vroegtydig agter die rug kry. Het die naweek gehoor my baba tee is die 7e Junie. Sien baie
uit daarna.

Julle moet 'n lekker daggie he!

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248485 by kayla
Dankie Dellie

Is die scan dieselfde as n gewone scan of kan jy meer sien? Ek hoop so ons sal dan pienk of blou sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248482 by Dellie
Kayla - ja ek was verlede Woensdag vir die Anatomie scan. Dr kyk of al die groot organe daar is en dat alles
reg is - hulle meet die grootte van die koppie, arms, bene, kyk dat die bloedvloei normaal is, kyk na die vog
in die brein, of die hartjie 4 kamers het en dat hy nog mooi klop.

Dis nou jammer dat jy nog nie kan sien of dit 'n seuntjie of dogtertjie is nie! Maar hopelik kan jy met die
volgende scan sien.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248481 by minki.vandriel
Kayla - Hi! Janee dankie tog :) Lyk my hy wag darem mooi soet vir pappa om eers by die huis te wees haha!
Ag eks darem bly baba lyk goed en is gesond! Janee, party van hulle kan lekker wegsteek.. ai tog! Ek hoop jy sal kan sien met jou volgende scan! Ek hou duimvas!
En nee ek was nie vir ander scans behalwe vir die gewone roetine sonars en die 4D's nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248480 by kayla
Hi julle almal

Kom nou net terug van my scan af. Babsie groei nog mooi en is op die regte spoor. Weeg nou 250 gram. Ek is bevrees baba speel nie saam nie en dit is nog net baba en nie HY of SY nie :cry:

Ek gaan oor 2 weke vir my anatomy scan wat hulle tussen 20 - 22 weke doen. Het een van julle so iets gehad? Dis glo n baie spesiale scan. Hou duim vas dat dit dan ons baba se geslag ontbloot

Minki, hou baba nog vas?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account