heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 5 months ago #248466 by minki.vandriel
Hi Almal!

Hoop dit gaan goed met julle! Happy Friday! :) Dit word nou omtrent behoorlik Winter! En geen baadjie pas natuurlik oor mens se boep nie - haha! Ekt maar vir my 'n paar dik truie by Ackermans gaan koop - hulle is darem lank genoeg om net net als toe te maak! Gaan beslis nie duur maternity wear koop vir 'n paar daggies nie! (nog net 19 dae tot my due date! :ohmy: )

Kayla - Ek het toe gaan registreer by Dischem! Hulle het sommer net my ou kaart gelink, so ek gebruik nog dieselfde kaart. Ek het ook die geld spandeer op die kaart, maar dan moet jy eers wag vir 'n sms van hulle af wat se jy kan jou sak kom haal. So ek wag nog! Sodra ek dit kry, sal ek vir jou laat weet of daar iets in is! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248437 by minki.vandriel
Dellie - Ag wow, dit klink soos sommer lekker bederf :) Ek moet se ek is darem dankbaar, hulle het gese by Femina kry my man darem al die hoof etes wat ek kry gedurende die hele kraam tydperk. Ek weet nou nie hoe lekker die hospitaal kos is daar nie, maar hy hoef darem nie honger te ly nie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248435 by Dellie
Stella - ek het jou storie gelees en al wat ek kan se is "WOW"! Ek is so bly alles het mooi uitgewerk soos wat
jy dit wou gehad het! Geniet vir Gerhard sommer baie! xx

Minki - ek is by Medihelp - hulle het 'n "mom 2 be" swangerskap program waar ek geregistreer het en dan kan
ek in my 3e trimester 'n sak en toy storage boks by dischem gaan haal. Maar by Unitas, as jy jou bed boek,
dan kry jy gratis saam met die maternity passport die 4D, 'n sak met goodies, gratis registrasie van baba, gratis
immunisering van baba (die eerste inenting), en dan kry manlief 'n gratis ete die dag van baba se
geboorte.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248427 by minki.vandriel
Stella - Dis goed om van jou te hoor! Ek gaan sommer nou dadelik jou storie lees.. so nuskierig :) Eks so bly dit gaan goed met julle 2 en dat jy mammaskap so geniet! Dis net die grootste geskenk!

Baby - wow, boeta is al n lekker gewiggie :) Janee, mens is altyd bly as hulle mooi groei.. ek was nooit spyt dat my dogtertjie ook 'n stewige (en gesonde) babatjie was nie :) Ek is ook by Discovery, maar mens kry nie die freebies as jy nie vitality het nie :dry:
En ja ek raak nou baie opgewonde (en nervous), maar probeer my maar besig hou met werk en so, anders sal mens mal word om te sit en kyk hoe verf droogword! Dit kan nog n paar weke wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248423 by StellaK
goeie middag dames,

hier is nou omtrent baie om op te vang.
hoop dit gaan goed met julle almal. sal weer kom personals doen.

ek het darem tyd gekry om my storie te skryf. hier is die link soontoe:
www.moomie.co.za/forum/78-birth-stories/...obirthing-experience

by ons gaan dinge baie goed. dis so ongelooflik lekker om 'n mamma te wees. ons het vanoggend gaan weeg, en klein Gerhard is nou 4kg. hy het al 600g opgetel van ons uit die hospitaal is (12 dae terug)

hoop julle het 'n baie lekker aand
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248421 by baby
Hello almal

Sjoe, ek kan nie by bly nie. :P

Stella - Baie geluk met jou seuntjie! Ek hoop jy sal hom elke dag geniet. Uiteindelik het die groot dag gekom. Dit voel vir my nog so ver, maar toe jy hierdie page begin het was jy so ver soos ek nou is.

Minki - Jou tydjie is so naby. Ek sou nou nie eers kon slaap nie van opgewondenheid! Hoop net baba byt nog so bietjie vas.

Ek is ook by Discovery en het my baba sak by hulle gekry. Ek was dink ek maar 16 weke toe ek hom al gekry het. Mens kry ook lekker vouchers vir afslag. Soos 10% op doeke en 60% op 'n kar stoeltjie. My hospitaal gee nou wel nie 'n sakkie nie, maar ek sal maar moet doen met wat ek nou al als gekry het. Daar is 'n baie oulike boek in daai sak. Ek slaap met daai boek langs my bed. Hy vertel jou baie dinge en het baie oulike fun facts in. Ek sal dit dalk oorweeg om die Dischem sakkie ook te gaan kry.

Ek was gister weer vir 'n scan (die fotos is maar sleg, so ek gaan hulle nie opsit nie). Boetie weeg al 1.2 kg op 26.5 weke. Ons is vreeslik trots dat hy al so stewige mannetjie is. Dit kan net beteken dat hy gesond is. Dit beteken ook dat sy mamma al klaar 10 kg :S opgetel het, maar solank hy gesond is is dit goed.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248418 by minki.vandriel
o ja, Dellie, wies jou mediese fonds? Ek dink dalk dis miskien deur wie daai awsum lucky packet van jou gedoen word..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account