heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 7 months ago #248291 by StellaK
Goeie more dames,

ek het uiteindelik 'n kansie om gou vir julle te skryf.

baie baie dankie vir al die gelukwensing :heart:
Baie dankie Gogga en Lagogies dat julle die mense laat weet het :rock:

alles het baie goed afgeloop met die bevalling. dit was so 'n ongelooflike ervaring en ek pik nou nog elke keer 'n traan as ek daaraan dink.
ek is ook baie dankbaar vir die hypnobirthing klasse, dit het my regtig baie gehelp en dan was my man natuurlik 'n absolute engel daardie dag - en die hele week daarna.
ek was 8 ure in kraam - as ek tel vandat my water gebreek het.

ek sal later bietjie my hele storie neerskryf vir die wat belangstel.

hier is sommer nog 'n paar van die 1e fototjies van klein Gerhard

hoe gaan dit met julle?
mag julle almal 'n baie geseende dag he :heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248256 by minki.vandriel
Hi Almal!

Hoe gaan dit met julle? Gaan goed hierdie kant - nou net lekker moeg en ongeduldig. En hier aan die einde se kant raak ek maar lekker emosioneel oor my klein dogtertjie. So bang ek gaan haar moet afskeep as boeta eers hier is :( So ek gebruik maar elke kans wat ek het (selfs al is dit 20 keer in die oggend ure) om bietjie te sus en te bond! :(

Ek sien woensdag my backup gynea. Gaan so lekker wees om weer 'n sonar te sien (laaste een) :) en hopelik weer n indikasie te kry van gewig en so. Daarna sien ek net my vroedvrou al die pad tot en met geboorte.

Stella - WOW baie geluk!! Ek het jou gese ek dink daai rugpyne is vroee kraam haha! Ek is so bly dit gaan goed met julle altwee - dit bly net n absolute wonderwerk! Hy is so pragtig!

Kayla - janee, ek is net so dankbaar vir die kort week!! Lekker familie tyd - dit gebeur deesdae so min in hierdie huis!

Bytjie & Dellie - Hallo julle! Hoe gaan dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248255 by kayla
Hello julle

Kom groet net. Hoop julle naweek was lekker en dat julle so bly soos ek is oor die feit dat dit n kort week is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248175 by Bea
Baie geluk Stella! Geniet jou klein (of sal ek sê GROOT) babatjie! Hy's te pragtig! xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248169 by Dellie
Ag my moeder - hy is te pragtig! Baie geluk Stellatjie - ek weet hy gaan vir julle baie vreugde bring! xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248168 by Bytjie
More dames,

Baie, baie geluk mamma Stella met die geboorte van jou baba, hy's pragtig. Mag hy vir julle baie vrede en geluk gebring.

Dankie vir die verwelkomming dames dit word baie waardeer.

Ja Kayla, 'n mens kan nie help om paranoies te wees nie. Ek bekommer my nog steeds maar nie meer baie soos aan die begin nie. Ons het toe vir die familie en sommige van ons vriende die week vertel.

Ek hoop jou hart speel mooi saam en dat jy nie nodig om die medisyne te gebruik nie.

Dellie voorspoed met jou scan op die 16de.

Hoop julle het almal 'n wonderlike dag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248163 by Lagogies
Hier is kleine Gerhard. Ek het met Stella se blessing kom oplaai. Hy was 50 cm en 3.7 kg en is gebore 8 Apr 20:55 Dit gaan goed met mamma en boeta

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account