heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 5 months ago #248162 by Lagogies

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248143 by kayla
Dankie dat jy ons laat weet het goggatjie. Se vir haar baie geluk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248142 by Dellie
Hi Goggatjies

Baie dankie dat jy laat weet het - Ons sien uit na haar update en om vir klein Gerhard te ontmoet!

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248135 by Goggatjies
Goeie More

Ek hoop nie Stella gee om nie, maar wil julle net laat weet dat haar seuntjie gister 08 April gebore is.

Sy sal seker kom update wanneer sy kan

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248109 by minki.vandriel
Ooh Stella dis exciting! Miskien vroee tekens van kraam?? :) Hoop kleinding maak sommer gou sy verskyning en jy voel gou beter!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248107 by StellaK
Goeie more dames,

Bytjie. baie baie baie geluk :woohoo: :rock: ek onthou nog dan ons so saamsaam BFP gekry het destyds. baie sterkte met die senuwees. daardie 1e paar sonars is nogal angswekkend. ek het eers by die 3e sonar hier by 15 weke begin opgewonde raak. dis soo lekker om jou nou ook hier te he. ek glo jy gaan 'n baie gesonde en gelukkige swangerskap he

Kayla, bly dat jou hart dit nog uithou sover. hoop dat dit sommer lank nog sal sterk bly dat jy nie te veel hoef te sukkel nie.

Minkie, baie sterkte met die ongemak. dis darem wraggies nie lekker nie.

Tanya, sjoe, dit was seker 'n groot skrik. bly hulle kon dit stop. jy moet maar jouself baie rustig hanteer in die volgende paar weke.

Dellie, Baby hoe gaan dit met julle?

ek het gistraand 'n aaklige aand agter die rug, dink ek was elk halfuur op. van gistraand af is my rug darem vrek seer. so ek het vandag by die huis gebly. sien more die dr dan moet sy my sommer afboek vir die res van die week ook. dan moet die klein rakkertjie net sy deel doen en nou vinnig kom...hehehe

hoop julle het 'n heerlike dag
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248106 by Dellie
Hallo almal!

Baby - jou fototjies is net te mooi! Dis mos 'n seuntjie ne? Ek kan nie wag om vir myne te gaan nie - ek beplan
om so op 26 weke te gaan.

Bytjie - so bly jy het ons kom join. Ek was net so paranois en ek is nou nog so. Ek wens letterlik die weke om
tot by my dokters afsprake net sodat ek kan seker wees alles is okey.

Kayla - so bly alles gaan goed met jou en baba.

Stella - jy kan seker nou nie meer wag vir babatjie se koms nie!

Tanya - sjoe, dit moes 'n verskriklike ervaring gewees het. Ek is bly alles is nou weer reg. Vat dinge maar
rustig.

Hallo Minki - bly alles gaan goed daar by jou!

AFM - gaan ook baie goed hier met my en ons klein poppie! Ek sien weer die dr 16 April -(dan is
ek 21 weke) - ek sien
verskriklik uit om haar weer te sien. Dit is weer blykbaar 'n groot scan waar hulle alles meet en kyk of alles
okey is met haar. Ek voel haar nou al hoe meer beweeg hier binne my. Ek het nog baie "rek en strek" pyne
(ligamente wat rek) maar verder voel ek wonderlik. My hoofpyne is ook iets van die verlede.

Lekker daggie vir julle

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account