heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 6 months ago #247608 by kayla
Dankie Stella en Minkie

Ek voel al beter. Glo dit was maar net n wind. Ek ken nou nie uterine krampe nie, maar ek sal dink dis in dieselfde gebied as tydens menstruasie. En die krampe wat ek gehad het was meer boontoe gewees. Darm nou weg. Ek het ook bq goeie nuus gekry. My gynea gaan saterdag af vat so sy sien al haar pasiente more. So nou gaan ek haar n dag vroeer sien. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247606 by StellaK
Goeie middag dames,

Minkie, gelukkig is dit nou als gedoen, nou kan jy net uitsien na die groot dag. ek het self al gehoor Femina se admin is maar baie swak.
geniet die laaste ruk van regkry voor babatjie kom

Sjoe, kayla, dit klink nie lekker nie. was seker maar 'n wind wat vasgesit het. eks baie bly dit voel beter vandag.
ek kan nou ongelukkig nie juis raad gee nie. my krampe was als hier onder nader aan my lieste - en dis die ligament wat rek - vrek seer gewees

hoe gaan dit met die res van julle?

kyk, ek is baie bly vir 'n lang naweek. is nou nie meer lus vir werk nie.
gelukkig nog net 3 weke by die werk vir my.

geniet die naweek dames
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247604 by minki.vandriel
O ja.. en vermy kosse soos uie, kool, blomkool, bone, ens. wat bekend is om winde te veroorsaak. Ekt op n stadium nogal boneslaai gecrave, maar dit was NIE goed vir winde nie en baie eina :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247602 by minki.vandriel
Hi Kayla!

Ek het presies dieselfde gehad! Winde is (ongelukkig) defnitief een van die groot swangerskap simptome :( Mens se spysverteringstelsel vertraag gedurende swangerskap sodat daar nog meer voedingswaarde deur jou liggaam opgeneem kan word vir baba as wat jou lyf normaalweg sou. Dit veroorsaak ongeluk ook hardlywigheid. So omdat die kos basies baie langer in jou spysverteringskanaal bly, is daar baie meer tyd vir winde om te vorm en omdat mens geneig is om hardlywig te wees, sukkel hierdie winde om uit te kom. Jy voel dit ook tussen jou ribbes omdat baba alles begin boontoe druk, so jou maag en jou spysvertering en als skuif 'n hele end boontoe.
Mens kan gewoonlik darem die verskil voel tussen pynlike winde en uterus krampe, maar as jy bang is, is dit gewoonlik maar n beter idiee om wel ongevalle toe te gaan! Eerder 'n vals alarm as wat iets rerig fout gaan! As dit erg bly, sou ek met my dr praat as ek jy is. Daar is baie natuurlike goedjies wat hulle hiervoor kan voorskryf vir verligting wat veilig is tydens swangerskap.
Andersins wat goed vir my werk is purity prunes (dis nie lekker nie, maar WERK) en oats (nie instant nie). Hierdie 2 kosse bevat 'n natuurlike "liquid / gel" fibre wat FANTASTIES werk! As jy ander hoe vesels kosse inneem moet jy onthou om BAIE water saam met dit te drink, anders gaan die vesel net die teenoorgestelde effek he en jou verstop! (dis hoekom ek pruimedante en oats verkies).
En WATER WATER WATER! Sterkte.. dit word beter!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247597 by kayla
Sjoe Minkie, tyd raak nou min. Ons het nou 3 mammas wat nou een na die ander gaan begin kraam. Exciting!!!!!

Sjoe julle, ek wil bietjie by julle hoor of dit normaal is of nie. Ek het nou vir die afgelope paar dae die vreeslikste krampe op my maag en tussen my ribbes. Asof n wind vassteek. As ek nie swanger was nie het ek gedink dis net normale maag krampe wat jy kry tydens maaggriep. Het julle al so iets beleef tydens swangerskap? Ek het gisteraand so seer gehad ek het in n bondeltjie gele. Toe ek badkamer toe is :tmi: toe verlig die pyn. Ek het wragtag amper gisteraand ongevalle toe gejaag, was oortuig iets is fout met baba, maar nou is dit fine. Ek glo dit was net winde, maar is dit n swangerskap simptoom?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247586 by minki.vandriel
Dankie julle! Ek moet se ek is rerig baie geseend met maklike swangerskappe - SO dankbaar!

Stella - ek het darem 'n voltydse bediende (yay!), so sy het my baie gehelp met al die was, stryk en wegpak. Dit gaan ook baie vinniger vir my as met my eerste baba. Dis amper asof ek nou reeds 'n sisteem in plek het (hulle kaste, meubels, rakke en kotte is identies - dis net kleure wat verskil), so dis dan heelwat makliker as ek klaar presies weet wat ek waar gebere het vir my dogtertjie en klaar uitgefigure het wat werk / werk nie :) En ja, hier by die einde sukkel mens mos maar inelkgeval om op enige iets behalwe jou nuwe amazing gesin te konsentreer! My brein is al lankal nie meer by werk nie!

Ek het toe vandat my vroedvrou ontmoet. Rerig BAIE nice - ek dink ons gaan 'n lekker paadjie stap. En die "birth units" is net stunning. Gaan verseker 'n baie rustiger en gemakliker kraam he :) Ek was net baie verbaas / geskok oor die Femina reception se terrible diens. Ek dink ek het net bietjie meer verwag omdat ek al so baie goeie dinge van verskillende mense gehoor het van daai hospitaal. Dit het omtrent gevoel asof ons que in home affairs. Seker omtrent 2 ure gevat om net 'n bed te book! Dankie tog die "active birth units" is 'n aparte eenheid selfs met n aparte ingang - so ek het darem op die groot dag glad nie eers nodig om by die hospitaal self in te book nie.. phew!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247568 by StellaK
Hallo daar dames,

minkie, jy lyk omtrent pragtig. dis baie mooi fotos.
het jy al als uitgepak en sorteer?

ML is van vandag af tuis vir die lang naweek, so dis vir my moeilik om op werk te konsentreer. hy is sommer vroeg al besig met dinge vir baba se kamer.

hoop elkeen van julle het 'n lekker dag
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account