heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 6 months ago #247563 by kayla
Die foto's is regtig pragtig. Baie mooi. Jy lyk nog vol energie Minkie.

Hello al die ander.

Niks nuus aan my kant nie.

Lekker dag al die ander mommies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247561 by TanyaS
Baie mooi fotos Minki :) Jy lyk baie goed!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247553 by minki.vandriel
Nog 'n paar fototjies :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247552 by minki.vandriel
Hi julle almal,

Ek het uiteindelik my babyshower fototjies gekry :) 'n paar vir julle aangeheg.

Tanya, my afspraak is vandag 10uur :) Baie opgewonde!!

Dan gou bietjie 'n meer persoonlike algemene nota aan almal wat wil normaal kraam: Ek het die wonders ontdek van perineal massage! Dit klink bietjie weird (ek was self baie skepties), maar ek kan julle belowe dit gaan nie net julle kanse verbeter om nie te skeur nie, maar dit maak jou ook gewoond aan daai tipe drukking teen jou "pelvic floor". Dis heeltemal 'n nuwe sensasie en is maklik om as jy dit vir die eerste keer voel (in kraam) te interpreteer as erg pyn. Maar as jy die massage oefen, dan begin jy daai gevoel ken, en word dit RERIG net drukking en GEEN pyn nie. Ek wens ek het dit geweet met my eerste geboorte! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247542 by TanyaS
More almal! Hoop julle het a lekker week sover. Minki hoe was jou afspraak gister?Kayla jy is seker lekker opgewonde vir jou scan, ons het ook op 16 weke gesien dis n dogtertjie.Niks regtig interesant of nuut van my kant af nie

Stella, geniet die laaste shopping in decorating, sit vir ons fotos op na die naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247521 by kayla
Dankie Minkie

Ja my gynea hou van die inwendige ene, want sy se sy hou nie van onduidelike photo's nie. Maar sal sien wat sy gaan doen want n gynea mag net 2 keer charge vir n sonar en sy het nou vir een al gecharge. Ek gaan ook al die informasie kry om my swangerskap te registreer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247516 by minki.vandriel
Hi Kayla. Dankie, ja ek sien vreeslik uit!

O jy sien seker net so baie uit om weer jou kleinding te sien! :) Dis net so amazing - ek wens ek kon dit elke dag doen! Maar nou dat ek by 'n vroedvrou is, gaan ek nog net 1 sonar laat doen voor geboorte op 36 weke (by my backup gynea). Nog so lank.. :(
As ek reg onthou kon my dokter die geslag sien op 16 weke met 'n inwendige sonar. As jou dokter sukkel om te sien met die uitwendige sonar, vra hom gerus of inwendig 'n verskil sal maak (dis wat ek moes doen vir altwee my swangerskappe), want baie keer sit hulle op hulle boudjies en kan jy nie sien van die maagwand af nie, maar wys perfek mooi met n inwendige sonar :) Mens kry inelkgeval die MOOISTE duidelikste scans inwendig as hulle nog so klein is! Geniet dit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account