heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 6 months ago #247335 by Dellie
Goeie more dames!

Hoop dit gaan goed met julle!

Minki - Geniet jou afspraak vandag en kom update sodra jy kan!

Stella - bly die hospitaal toer was vir jou lekker!

Tanya - Die 4D is amazing! Kyk net die mooie gesiggie!

Hallo Kayla!

AFM - ek was gister weer by die dr..En dis 'n pragtige volmaakte klein dogtertjie! Sy weeg 130g en is
15.1cm lank. Alles lyk perfek en sy groei baie mooi. Sy is baie rustig. Nou kan ons uiteindelik begin met die
babakamer en 'n naampie vir haar kies!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247334 by StellaK
goeie more dames,

Minki, geniet jou afsprake vandag. laat weet ons hoe het dit gegaan.

Kayla, ek gaan maar daar waar my dr is. so ja, ek het van die begin af daardie besluit gemaak. ek sal dalk met my volgende een sal ek dalk ook die vroedvrouens oorweeg

Die hospitaal toer was baie lekker. nou weet ons darem waarheen om te gaan en hoe dit lyk. die susters daar is omtrent vriendelik. hulle het vir ons al die "ins-and-outs" vertel.

hallo aan al die ander dames

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247333 by kayla
Hello julle

Sjoe, tyd is nou regtig besig om my in te haal. Volgende week sien ek weer my dokter en dit voel soos gister.

Minki, sterkte vir vandag se dokter en ook die afspraak met die vroedvrou. Ek glo na vandag sal jou geboorte plan vorm begin neem.

Tanya, voel jy al n bietjie rustiger oor al die geboorte stories? Ek dink dis maar normaal om n bietjie bekommerd te wees oor die "unknown" maar ek glo hoe meer voorgeboorte klasse julle doen hoe meer vrede sal jy vind. Maar ek is n newbie en het nog glad nie aan daardie dag gedink nie :whistle:

Stella hoe was jou hospitaal toer? Het jy van die begin af geweet waarheen jy wil gaan of nie? My dokter werk vanuit 3 hospitale en ek hoor goed en sleg van al drie. Op die stadium berus my keuse op watse freebies jy kry by watse hospitaal :silly:

Dellie hoe gaan dit met jou? Jou migraine al beter? Jy sien ook mos een van die dae vir baba ne?

Hello al die ander, Lallie, Yolinde, en as ek iemand anders vergeet, hello en by voorbaat sorry (pregnancy brain)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247322 by minki.vandriel
Hi mammas,

Hoop dit gaan goed met julle almal :)

Stella - jy moet die hospitaal toer geniet!

Tanya - Hoe was jou babyshower?! Baie nuskierig! :)

Ek gaan more weer dr toe vir ons 31week sonar. Baie opgewonde en nuskierig om te sien wat die mannetjie al weeg! (hy was al 1.5kg op 28weke!! eek!).
Ek sien ook more 'n vroetvrou (glo dit of nie) en oorweeg baie sterk om geboorte fassiliteite te skuif. Ek is op die oomblik geboek by Wilgers Hosp, maar het intussen uitgevind hoe fantasties die "Active Birth Units" by Femina Hospitaal is! Dis soos om in jou eie persoonlike hotel kamer te wees heeltyd (sonder masjiene wat biep en flash of verskillende susters wat heeltyd in en uit hol), behalwe jy is net 'n dubbeldeur weg van alle mediese geriewe (die hospitaal) sou dit dalk nodig wees. Dus gaan ek net my man en my vroetvrou by my he wat saam met my deur die Hypnobirthing werk en alle wense respekteer, maar ek het 'n "backup" dokter vir as iets sou verkeerd gaan (dankie tog dis VER in die minderheid). Ek moet se, ek raak nou actually weer opgewonde oor kraam - ek het nooit gedink ek sou wees nie :) Amper soos 'n rustige home birth sonder die gevaar van geen mediese geriewe / dokters. Best of both worlds, sou ek se! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247317 by StellaK
goeie more dames,

hoe gaan dit met julle?
het jule 'n lekker naweek gehad?

Tanya, moenie te bang wees nie. probeer om elke stappie in die reis te geniet. dit gaan so 'n mooi ervating wees ongeag hoe baba uitkom. maar die fokuspunt moet eerder die baba wees.
ek sukkel darem nognie te veel om te slaap nie, maar ek staan wel 'n paarkeer op die die nag om badkamer toe te gaan.

ons gaan vannaand die hospitall toer doen. ek sien nogal uit daarna, dan kan ons mooi sien hoe dinge werk en waar gebeur wat.
woensdag gaan ons ook weer dr toe en ek sien vrek baie daarna uit om die kleine rakker weer te sien.
die week sal ek nou ook begin my hospitaal tassie agtermekaar kry. ek kort darem nie te veel goedjies nie

hoop julle het almal 'n baie lekker week
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247300 by TanyaS
Dankie almal :)

Ons het ons hospitaal booking ook gedoen en die hele toer ens. Ek moet se, ek is nou banger as ooit lol, mar sy moet seker mar op een of ander manier uitkom haha

Sukkel julle ook met slaap? ek raak gou an die slaap mar word dan so 1.30 wakker en dan le ek net daar.......

Julle moet julle naweek geniet! hopelik het ons almal elektrisiteit die naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247294 by StellaK
gelukkig is manlief baie gewillig om te massage. ek is baie dankbaar daarvoor.

ok. ek werk ook deur hulle met die UIF. ek sien defnitief nie kans om self in al daardie rye te gaan staan nie.

hoop julle het almal 'n baie lekker naweek.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account