heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 6 months ago #247168 by Dellie
More aan al die moomies!

Hoop dit gaan goed met julle almal?

Stella - hoe was jou baba tee? Jy moet bietjie kom fotos opsit vir ons!

Minki, Kayla en Tanya - hallo!

AFM - Het toe gaan kyk na my vriendin se kot en travel system - dis baie mooi opgepas en ons het besluit om
dit te koop. Ek het 'n muskiet net ook gekry - by Cape Union Mart. Kan nou nie meer wag om die kamer te
begin nie. En oor 'n week sal ons (hopelik) weet of dit 'n blou of pienkvoetjie is..sien verskriklik uit!

Julle moet lekker werk!

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247166 by TanyaS
More almal, hoop julle het almal n lekker naweek gehad?

Stella hoe was jou babatee?

Ons begin vanaand me ons antenatal klasse en ons 4D id donderdag, so groot week :)

Ek begin vandag die nuwe persoon train, so ek is nie regtig baie lus vir dit nie lol

Geniet julle dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247142 by TanyaS
Geniet dit Stella! neem fotos vir ons :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247141 by StellaK
Hallo julle,

dis nogal besig hier by my ook.

gister het ek 'n aaklige dag gahad. het vieslik seer gehad onder in my heupe.
voel darem gelukkig vandag baie beter.

More, is my baba tee. ek is baie opgewonde daaroor :woohoo: :woohoo:

julle moet almal 'n baie lekker naweek he
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247140 by TanyaS
Hello Kayla,

Maand einde en finansiele jaar einde :) Dis mar dol by die kantoor

Geniet die naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247138 by kayla
Hello julle

Wat is julle almal so stil vandag? Hou julle al naweek? Ek is SOOOOO bly dis vrydag. Deesdae leef ek van vrydag tot vrydag.

geniet julle naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247092 by StellaK
Tanya, daardie belly band kan jy by clicks of dischem ook kry. die brand is Carriwell. ek kan gladnie onthou wat het ek vir myne betaal nie. daar kry jy net swart en wit.

ja nee Dellie, ek knaag ook maar so nou en dan aan 'n biltong'tjie. dis darem maar net te lekker om heeltemaal te los...hehehehe

ek het nou my matrassie bestel vir my kot by babycity - hulle was die goedkoopste. hulle se dit vat 3 weke. ek sien nogal baie uit daarna om die meneertjie se bedjie op te maak.
so teen die tyd wat ek die matrassie kry, het ek hopenlik die res van die kamer ook reg gekry.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account