heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 6 months ago #247054 by StellaK
goeie more dames.

hoop elkeen het 'n heerlike dag.

minki, daai hypnobirthing is regtig 'n lekker kurses. ek het dit baie geniet.
dit gee mens nogal 'n heel ander perspektief oor geboorte.

baie dankie vir die hospitaal lys. kyk, dit sal mos lyk of ons vir 'n week op vakansie gaan as ons so baie goed inpak...hehe
ek sal seker my alie moet begin roer en my tas begin regkry...

ek het vanoggend sommer moeg wakker geword, so hierdie gaan 'n lang dag wees

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247051 by minki.vandriel
Sorry hy wou nie upload nie :( Lyk my ek moet hom n .zip file maak!

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247050 by minki.vandriel
Hier is my hospitaal sak lysie vir die wat dit sou wou gebruik.

Let asb dat van die items (soos maternity pads) se hoeveelheid in PAKKE is en nie pads nie :) Ek het sommer ook 'n kolom gemaak waarin ek kan af tick wat ek klaar gekoop het en wat ek klaar gepak het, sodat ek weet wat nog kort en so. Hoop dit help julle dalk bietjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247049 by minki.vandriel
Hier is wat ek bedoel met die haar rekkie ;)
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247048 by minki.vandriel
More almal!

Ek hoop dit gaan goed met julle vanoggend. Gaan heel goed hier. Ons het gisteraand begin met "Hypnobirthing" klasse. Ek moet se ek is BAIE opgewonde en dis net great agtergrond en ondersteuning. Ek begin al klaar weer oorweeg om dalk sonder die epiduraal te gaan!

Dellie, beplan jy om te borsvoed? Met my dogtertjie het ek omtrent opgestock op Dr. Brown's bottels omdat almal vir my gese het dit was so fantasties. Maar die tietie se vorm is HEELTEMAL anders as mens se bors, so sy wou NIKS weet van daai (BAIE duur) bottels nie! Ek het op die ou einde net Tommee Tippee gekoop. Die vorm is baie nader aan die vorm van 'n mamma se bors. Dit het gewerk soos n bom en sy gebruik dit NOUNOG! Dis fantastiese bottels! Jy kan net die tietie groottes heeltyd verander soos hy/sy ouer word. Tommee Tippee se pryse is ook nie outrageous nie en hulle maak nou ook 'n anti-colic bottel (bietjie duurder) as jy dalk sou sukkel met winde. Hulle manual borspomp is ook rerig great! Hy skroef direk op die bottel. Mens kan ook klein lig dig vries houertjies koop waarin jy ook direk kan uitpomp as jy dit sou wou uitpomp en bere vir later. Ek is n GROOT fan van Tommee Tippee! Maar op die ou einde besluit jou kind seker self, almal is maar anders.
Ek het gehoor daai broek bande werk ook wonders. My probleem is dat ek lekker in my bobene en boude ook dra :( So my denims is nie meer gemaklik om my bene nie. Maar vir mammas wat nie daardie probleem het nie, het ek gehoor dis die greatste invention ooit! Wat baie mammas ook doen, hulle "loop" n gewone haar rekkie deur die denim se gat en dan om die knoop. Ek het dit aan die begin gedoen en het nogal goed gewerk. Hou die broek mooi bymekaar en keer dat dit oop zip, maar gee bietjie meer spasie vir die magie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247016 by kayla
Ai Dellie, sterkte met die hoofpyn. Dit is vreeslik. Ek is sover gelukkig. Ek het al so 2 migraines gekry, maar klink my joune gaan net nie weg nie. Ek hoop alles sal begin beter gaan.

My volgende scan is 22 maart, en ja ek wens ook die tyd om, hehe. Ek dink ek sal beter swanger voel in my tweede trimester. Op die stadium wil ek net he die baba moet kom. Ek voel nog nie "mooi" swanger nie. Nou voel ek net asof ek 24/7 pms het :whistle:

Ons gaan die naweek na n tweedehandse winkel kyk vir baba goed. Dis n vrou wat uit haar garage uit so n winkel het. Ons soek n kot en ander meubels maar by n tweedehandse plek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247012 by Dellie
Hi Stella - Ek is bly jy noem dat dit baie goed werk - ek gaan vanmiiddag gou vir my die band koop.
Dis darm nie so duur nie en dan behoort ek my broeke tot in die winter in te kan dra.

Ai my hoofpyne het al op 10,11 weke begin...toe die naarheid verbygaan, toe begin die hoofpyne! Hopelik gee
myne ook binnekort die trekpas.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account